NG Kerk Newtonpark

NG Kerk Newtonpark Lewe Liefde

02/09/2026
🌸LENTEFEESDIENS 🌺Kom vier die lente saam met ons!Ons nooi jou hartlik ❤️ uit na ons Lentefeesdiens op Sondag 6 September...
01/09/2026

🌸LENTEFEESDIENS 🌺
Kom vier die lente saam met ons!
Ons nooi jou hartlik ❤️ uit na ons Lentefeesdiens op Sondag 6 September om 09:00 by NG Kerk Newtonpark.
🎼Met musiek deur die Laerskool Newtonpark Junior Koor en Arbitrio Mannekoor.
📍H/V Mowbraystraat & 4de Laan, Newtonpark, P.E.
Na die diens kuier☕️🫖🧁 ons saam in die Saal.
Toegang is gratis! Almal is hartlik ❤️ welkom!

Goeiemôre!U word hartlik uitgenooi na môre se erediens om 09:00. 🙏Ons sluit ons “Lewe Liefde”-preekreeks af met die tema...
29/08/2026

Goeiemôre!

U word hartlik uitgenooi na môre se erediens om 09:00. 🙏

Ons sluit ons “Lewe Liefde”-preekreeks af met die tema:

❤️ ’n Hart wat liefhet
📖 Lukas 7:36–50

Dit is ook ’n nagmaaldiens, en daar sal kategese vir die jeug wees.

☕️Ná die erediens kuier ons saam in die Saal met koffie en tee. Almal is baie welkom!❤️

Ons nooi u hartlik uit na die erediens komende Sondag, 23 Augustus 2026, om 09:00. Die tema vir Sondag is “Voete wat uit...
21/08/2026

Ons nooi u hartlik uit na die erediens komende Sondag, 23 Augustus 2026, om 09:00. Die tema vir Sondag is “Voete wat uitreik”, met Handelinge 8:26–40 as skrifgedeelte. Almal is hartlik welkom!

LEWE LIEFDE!Almal word hartlik uitgenooi na ons erediens op Sondag, 16 Augustus 2026.Ons gaan voort met ons Lewe Liefde-...
16/08/2026

LEWE LIEFDE!

Almal word hartlik uitgenooi na ons erediens op Sondag, 16 Augustus 2026.

Ons gaan voort met ons Lewe Liefde-reeks en hierdie Sondag se tema is:

-“Hande wat dien”

Skrifgedeelte:
- Handelinge 9:36–42

Almal is baie welkom! 🙏

U word hartlik uitgenooi na die erediens, Sondag 2 Augustus 2026 om 09:00.Tema: Oë wat raaksienSkrifgedeelte: Lukas 10:2...
01/08/2026

U word hartlik uitgenooi na die erediens, Sondag 2 Augustus 2026 om 09:00.

Tema: Oë wat raaksien
Skrifgedeelte: Lukas 10:25–37

Ons oorhoofse tema vir Augustus is:
❤️ Lewe Liefde.

📖 Kinders en jongmense wat kategese bywoon, ontvang elkeen 'n boekmerk. Elke Sondag sal hulle 'n plakker ontvang wat by die week se tema pas om op hul boekmerk te plak.

Oupas en oumas is ook welkom om 'n boekmerk vir hul kleinkinders by die kerk te kry en elke Sondag 'n plakker by die jeugleier of dominee af te haal.

📢 Let wel: Nagmaaldiens sal wees op Sondag 30 Augustus, en nie op 9 Augustus soos per abuis op die kalender aangedui is nie.

Almal Welkom!🙌🙏

Augustus 2026
31/07/2026

Augustus 2026

Goeiemôre!❤️U word hartlik uitgenooi na die erediens, Sondag, 26 Julie 2026 om 09:00.Tema: "Vra die Here vir 'n luistere...
25/07/2026

Goeiemôre!❤️

U word hartlik uitgenooi na die erediens, Sondag, 26 Julie 2026 om 09:00.

Tema: "Vra die Here vir 'n luisterende hart"

📖 Skriflesing: 1 Konings 3:2–15

☕ Koffie en tee kuier na die erediens in die saal.

Almal is hartlik❤️ welkom!

NG Kerk Newtonpark GoeiemôreU word ❤️ hartlik uitgenooi na die erediens, Sondag, 28 Junie 2026, om 09:00.Skriflesing: Ga...
28/06/2026

NG Kerk Newtonpark

Goeiemôre

U word ❤️ hartlik uitgenooi na die erediens, Sondag, 28 Junie 2026, om 09:00.

Skriflesing: Galasiërs 6:1–10
Tema: "Wat saai jy?"

Na afloop van die erediens nooi ons u uit na 'n gemeentekuier met koffie, tee en koekies in die konsistorie.

Almal is ❤️ hartlik welkom!

U word hartlik uitgenooi na die erediens komende Sondag, 21 Junie 2026 om 09:00.-Skriflesing: Psalm 103 -Tema: Soos ’n v...
19/06/2026

U word hartlik uitgenooi na die erediens komende Sondag, 21 Junie 2026 om 09:00.
-Skriflesing: Psalm 103
-Tema: Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders ...
-Spesiaal: Nagmaaldiens en Vadersdag
"Soos ’n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien." – Psalm 103:13
Kom vier vadersdag saam met ons, luister na God se Woord en beleef opnuut die Here se liefde, genade en ontferming aan sy tafel.
Almal is welkom.

Address

Mowbraystraat 74, Newtonpark
Port Elizabeth
6045

Opening Hours

Monday 09:00 - 11:00
Tuesday 09:00 - 11:00
Wednesday 09:00 - 11:00
Thursday 09:00 - 11:00
Friday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Newtonpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Newtonpark:

Share