05/09/2026
SONDAG 6 SEPTEMBER BY IMPETUS
• Oggenddiens om 09:00 - Annatjie lei week 4 in van die ONSIGBAAR reeks en sy gesels oor die rol van gebed in ons lewens. Ons gaan ook die Nagmaal herdenk tydens die diens.
• Die diens word op YouTube uitgesaai by hierdie skakel - https://youtube.com/live/D5EjVXC-Ffs
• Impetus Kids (5jr-gr4) en Fondasies (gr5-7) is tydens die diens.
• Die rooted jongmense kuier vanaf 17:00 en hul diens begin om 18:00.