Hervormde Kerk Strand

Hervormde Kerk Strand Jesus is die as waar om alles wat ons doen, draai.

Hervormde Kerk Strand is β€˜n omgeegemeente waar ons met GELOOF, HOOP, en LIEFDE passievol die Drie-Enige God se boodskap verkondig om so hoop in ons gemeente en gemeenskap te bring.

06/09/2026

Tema: ...laat ons die wedloop wat vir ons voorle, met volharding hardloop...

JY IS UITGENOOI - na ons Erediens op Sondag, 6 September 2026 – in persoon of virtueel.Tema:...laat ons die wedloop wat ...
04/09/2026

JY IS UITGENOOI - na ons Erediens op Sondag,
6 September 2026 – in persoon of virtueel.

Tema:...laat ons die wedloop wat vir ons voorlΓͺ, met volharding hardloop.....

πŸ“– HebreΓ«rs 12:1

STRAND:
πŸ•˜ Elke Sondag - 09:00
πŸ“ Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand

SANDBAAI:
πŸ•˜ Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
πŸ“ Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus

πŸ’» Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222

YouTube - http://www.youtube.com/

30/08/2026

Tema: Meer Jesus - minder ek.

JY IS UITGENOOI - na ons Erediens op Sondag, 30 Augustus 2026 – in persoon of virtueel.Tema:Meer Jesus - minder ek.πŸ“– 2 K...
28/08/2026

JY IS UITGENOOI - na ons Erediens op Sondag, 30 Augustus 2026 – in persoon of virtueel.

Tema:
Meer Jesus - minder ek.

πŸ“– 2 KorintiΓ«rs 3: 1-3

STRAND:
πŸ•˜ Elke Sondag - 09:00
πŸ“ Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand

SANDBAAI:
πŸ•˜ Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
πŸ“ Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus

πŸ’» Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222

YouTube - http://www.youtube.com/

23/08/2026

Tema: As die Here die huis nie bou nie, swoeg die wat daaraan bou, tervegeefs.
As die Here die stad nie beskerm nie, waak die wat dit beskerm, tervegeefs.

JY IS UITGENOOI - na ons Erediens op Sondag, 23 Augustus 2026 – in persoon of virtueel.Tema:As die Here die huis nie bou...
21/08/2026

JY IS UITGENOOI - na ons Erediens op Sondag, 23 Augustus 2026 – in persoon of virtueel.

Tema:
As die Here die huis nie bou nie, swoeg die wat daaraan bou tevergeefs. As die Here die stad nie beskerm nie, waak die wat dit beskerm, tevergeefs.

πŸ“– Psalm 127

STRAND:
πŸ•˜ Elke Sondag - 09:00
πŸ“ Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand

SANDBAAI:
πŸ•˜ Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
πŸ“ Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus

πŸ’» Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222

YouTube - http://www.youtube.com/

16/08/2026

Tema: Vergeet om te vergeet - onthou om te onthou

14/08/2026
NAGMAALAlmal word uitgenooi om Sondag 16 Augustus 2026, waar julle ook al is, in-persoon of virtueel, saam met ons deel ...
14/08/2026

NAGMAAL

Almal word uitgenooi om Sondag 16 Augustus 2026, waar julle ook al is, in-persoon of virtueel, saam met ons deel te neem aan die Nagmaal.

Tema:
Vergeet om te vergeet - Onthou om te onthou.

πŸ“– Psalm 111

Prys die Here!
Met my hele hart wil ek die Here loof
in die samekoms van die opregtes, in die gemeente.

STRAND:
πŸ•˜ Elke Sondag - 09:00
πŸ“ Kerkgebou, h/v Boschendalweg & Elimstraat, Strand

SANDBAAI:
πŸ•˜ Elke 1ste & 3de Sondag - 11:30
πŸ“ Kerkgebou van die Gereformeerde Kerk, Bergsigstraat, Sandbaai Hermanus

πŸ’» Virtueel: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=61575647331222

YouTube - http://www.youtube.com/

Address

C/o Boschendal And Elim Street
Strand
7140

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Strand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category