NG Kerk Strand-Noord

NG Kerk Strand-Noord Brandstraat 70
Strand
7140

Môre dryf ons handel in St. Rands. Ruil jou geld / koop met jou kaart of snapscan by die kassiere in die Teetuin (oop va...
29/05/2026

Môre dryf ons handel in St. Rands. Ruil jou geld / koop met jou kaart of snapscan by die kassiere in die Teetuin (oop vanaf 07:30) of in die Saal (oop vanaf 09:00) VOOR jy begin snuffel en koop!

Die seerowers se kiste loop oor van die mooiste en interessantste skatte. Kom soek die tombola tafel tussen die Poeding ...
29/05/2026

Die seerowers se kiste loop oor van die mooiste en interessantste skatte. Kom soek die tombola tafel tussen die Poeding en lekkergoed tafels, by die trappe af onder die verhoog. 🦜

Die Teetuin sal môre al van 08:00 oop wees vir die wat vroeg uit die vere is. Hierdie jaar bedien ons ook heerlike brekk...
29/05/2026

Die Teetuin sal môre al van 08:00 oop wees vir die wat vroeg uit die vere is. Hierdie jaar bedien ons ook heerlike brekkie buns om die oggend reg te begin.

Ons bakkers bak al hope pannekoek nog voor die son opkom sodat dit reg is vir verkoop sodra die dominee 09:00 sê “die Ba...
29/05/2026

Ons bakkers bak al hope pannekoek nog voor die son opkom sodat dit reg is vir verkoop sodra die dominee 09:00 sê “die Basaar is oop”. Hierdie jaar het ons 2 pannekoek stasies, een in die kombuis en een in die Teetuin.

Van antieke goed, tot sporttoerusting, kombuisware en boeke. Ons Wit Olifant tafel het iets vir almal teen ñ winskopie! ...
29/05/2026

Van antieke goed, tot sporttoerusting, kombuisware en boeke. Ons Wit Olifant tafel het iets vir almal teen ñ winskopie!

Die wag is verby! Môre kan jy jou fles kom volmaak met die lekkerste soetgoed by ons Lekkergoed tafel.
29/05/2026

Die wag is verby! Môre kan jy jou fles kom volmaak met die lekkerste soetgoed by ons Lekkergoed tafel.

27/05/2026
Vars groent en vrugte vanaf die plaas! Kom kry al jou vitamienes op een plek!
25/05/2026

Vars groent en vrugte vanaf die plaas! Kom kry al jou vitamienes op een plek!

Address

70 Brandstreet
Strand
7140

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27218537223

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Strand-Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Strand-Noord:

Share

Category