EG Kerk Helderberg

EG Kerk Helderberg Geloof. Gemeenskap. Groei.

⛪️ Sondag 10:00
👧 Sondagskool 08:45
📖 Woensdae 10:00 & 18:00
📍 Somerset-Wes
4 Fagan Straat Toni’s Centre
📞 081 364 4912

Erediens [13/09/2026] - Van Doodsdreigemente tot onmoontlike oorwinning - 1 Sam 30
13/09/2026

Erediens [13/09/2026] - Van Doodsdreigemente tot onmoontlike oorwinning - 1 Sam 30

Erediens [06/09/2026] - Wanneer God `n deur toe maak om jou te beskerm - 1 Sam 29
06/09/2026

Erediens [06/09/2026] - Wanneer God `n deur toe maak om jou te beskerm - 1 Sam 29

Erediens [30/08/2026] - Wanneer God stil is, na wie gaan jy vir antwoorde? - 1 Sam 28
30/08/2026

Erediens [30/08/2026] - Wanneer God stil is, na wie gaan jy vir antwoorde? - 1 Sam 28

Ds. Andrew Bruyns

Baie welkom aan ons nuwe lidmate. Mag julle tuiste een wees waar julle kan leer, groei en God se liefde kan ervaar. “Maa...
25/08/2026

Baie welkom aan ons nuwe lidmate. Mag julle tuiste een wees waar julle kan leer, groei en God se liefde kan ervaar. “Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.”
‭‭I KORINTHIËRS‬ ‭12‬:‭27‬ ‭

Sterkte aan ons matrikulante met hulle rekord-eksamens en die eind-eksamens wat op hande is. Ons gemeente bid vir julle ...
25/08/2026

Sterkte aan ons matrikulante met hulle rekord-eksamens en die eind-eksamens wat op hande is. Ons gemeente bid vir julle en dra julle op aan die Here. Werk hard- julle sal beloon word vir dit. “Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.”
‭‭SPREUKE‬ ‭3‬:‭5‬ ‭

Erediens [23/08/2026] -God werk in die agtergrond - 1 Sam 27
23/08/2026

Erediens [23/08/2026] -God werk in die agtergrond - 1 Sam 27

Ds. Andrew Bruyns

Erediens [16/08/2026] -David se tweede geleentheid - 1 Sam 26
16/08/2026

Erediens [16/08/2026] -David se tweede geleentheid - 1 Sam 26

Ds. Andrew Bruyns

Erediens [09/08/2026] -Wanneer woede jou geloof toets - 1 Sam 25
09/08/2026

Erediens [09/08/2026] -Wanneer woede jou geloof toets - 1 Sam 25

Ds. Andrew Bruyns

Erediens [02/08/2026] - Nie alles wat reg lyk, is reg voor God nie - 1 Sam 24
02/08/2026

Erediens [02/08/2026] - Nie alles wat reg lyk, is reg voor God nie - 1 Sam 24

Ds. Andrew Bruyns

Erediens [26/07/2026] - Die Weenende Vrou - Lukas 7: 36-50
26/07/2026

Erediens [26/07/2026] - Die Weenende Vrou - Lukas 7: 36-50

Ds. Andrew Bruyns

Address

Toni Centre, Fagan Street. Somerset West
Somerset West

Opening Hours

09:00 - 23:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Helderberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Helderberg:

Shortcuts

Share

Category