No Limits Wes-Kaap

No Limits Wes-Kaap Ons is 'n Gesinskerk in Kuilsrivier. Ons begin baie klein en hou tans dienste by ons huis. Almal is w

Dr. Leonie bied die konferensie "Gebed in my hartskamer" in Strand (Wes-Kaap) van 22-24 Maart 2024 aan! Dit sal gehou wo...
25/02/2024

Dr. Leonie bied die konferensie "Gebed in my hartskamer" in Strand (Wes-Kaap) van 22-24 Maart 2024 aan! Dit sal gehou word by die Charles Morkel saal in Lochnerhof, Strand, so daar is hope plek om die hele gesin saam te bring.

Die toegangsfooi sluit in verversings en Saterdag middagete.

Besoek gerus hierdie skakel vir aanlyn registrasies: https://leoniepretorius.co.za/strand/

Registreet vandag nog.
06/02/2023

Registreet vandag nog.

Dit is vir my so 'n groot voorreg om hierdie kurses aan te bied. In 2017 het ek 'n aanbieding van Kies die Lewe gekyk de...
27/06/2022

Dit is vir my so 'n groot voorreg om hierdie kurses aan te bied. In 2017 het ek 'n aanbieding van Kies die Lewe gekyk deur Dr Leonie Pretorius, en dit het my lewe radikaal verander, want soveel dinge het net oopgebreek vir my en ek kon sin maak van alles wat in my lewe gebeur het.

Ek het die pad van genesing begin stap en vandag kan ek teruggee deur dit wat wat ek ontvang het met ander te deel.

Wie behoort hierdie kurses by te woon:
1. Almal wat self innerlike genesing soek. So baie keer is daar net iets klein in jou lewe wat krap, en jy laat dit maar gaan. Kom leer hoe om vry te kom daarvan. Baie keer het mense 'n leeftyd van trauma en hartseer en d**k hulle dit is onmoontlik om genees te word - ek is 'n getuie, jy kan genees word.
2. Enige een wat ander wil help om die pad van genesing te stap.

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

08/06/2022
06/06/2022
05/06/2022
29/05/2022
Sondag 22 Mei 2022 om 09:15 bring ons Woord.Wandel in God se Lig.1 Joh 1:5 "God is lig, en geen duisternis is in Hom nie...
22/05/2022

Sondag 22 Mei 2022 om 09:15 bring ons Woord.
Wandel in God se Lig.
1 Joh 1:5 "God is lig, en geen duisternis is in Hom nie." God wil jou bless vandag, kom luister die boodskap later vandag op die blad. God seΓ«n jou. Amen.πŸ™πŸ™πŸ˜Š

Ek is besonders dankbaar oor hierdie woord van die Here wat Sondag uitgaan!  Moet dit nie mis nie, want daar is 'n bemoe...
01/04/2022

Ek is besonders dankbaar oor hierdie woord van die Here wat Sondag uitgaan! Moet dit nie mis nie, want daar is 'n bemoeding en inspirasie vir elkeen.

Almal wat ver is, skakel gerus in op Fb, ons behoort bietjie na 9 live te gaan. Maar die wat naby is, kom maak 'n draai en kom ervaar die salwing wat oor hierdie woord is.

Food 4:1 - 4Then Jesus was led into the wilderness by the Spirit to be tempted by the devil.And when he had fasted forty...
29/03/2022

Food 4:1 - 4
Then Jesus was led into the wilderness by the Spirit to be tempted by the devil.
And when he had fasted forty days and forty nights, he became hungry afterwards.
And the temper came to him, and said, If thou be the Son of God, say that these stones become loaves of bread.
But he answered and said, It is written, Man shall not live by bread alone, but by every word that proceedeth out of the mouth of God.

My message this morning is short and simple – If Jesus Christ Himself was tempted by the devil, what makes you and me think we are not going to be tempted? Why is it not an expectation that our circumstances are going to be stretched to the limit and that in those weak moments when we are fragile and weak, when we are hungry, that the devil is going to come to tempt us. If we know this, why are we surprised when this happens? Isn't that what we should prepare for to fight back with our Sword – the Word of God?

What are those weak places in your life that make you hungry and incomplete? Take communion today – the Living Bread and allow Christ to satisfy that hunger and strengthen you in your weak moments, so that the devil has no place to tempt you.

29/03/2022

Mat 4:1 – 4
Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel.
En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.
En die versoeker het na Hom gekom en gesΓͺ: As U die Seun van God is, sΓͺ dat hierdie klippe brode word.
Maar Hy antwoord en sΓͺ: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.

My boodskap vanoggend is kort en eenvoudig – As Jesus Christus self deur die duiwel versoek is, wat laat jou en my d**k dat ons nie gaan versoek word nie? Hoekom is dit nie β€˜n verwagting dat ons omstandighede gaan tot die uiterste toe gestretch word en dat in daardie swak oomblikke wanneer ons broos en fragile is, wanneer ons honger is, dat die duiwel gaan kom om ons te versoek nie. As ons dit dan weet, hoekom is ons verbaas wanneer dit gebeur? Is dit nie dan wat ons met ons Swaard – die Woord moet terugveg nie?

Wat is daardie swak plekke in jou lewe wat jou naderhand laat honger word? Neem vandag communion – die Lewende Brood en laat Christus toe om daardie honger te stil en jou in jou swak oomblikke te versterk, sodat die duiwel geen vatplek het nie.

Address

62 Lourensrivier Road, Lochnerhof, Strand
Cape Town
7580

Opening Hours

09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when No Limits Wes-Kaap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to No Limits Wes-Kaap:

Share

Category