NG Moedergemeente Standerton Klipkerk

NG Moedergemeente Standerton Klipkerk Sondag Eredienste begin 9:30

Ons kuier heerlik saam hierdie Sondag na afloop van die erediens!
08/09/2026

Ons kuier heerlik saam hierdie Sondag na afloop van die erediens!

Belangrike datums om te dagboek!! Sien uit na ‘n opwindende 4de kwartaal.
07/09/2026

Belangrike datums om te dagboek!! Sien uit na ‘n opwindende 4de kwartaal.

07/09/2026
Ons is opgewonde vir Sondag wat kom. Die waarom van dissipelskap handel oor die doel waarom Christus ons roep om Hom te ...
03/09/2026

Ons is opgewonde vir Sondag wat kom. Die waarom van dissipelskap handel oor die doel waarom Christus ons roep om Hom te volg. Kom net soos jy is. Groete ds. Wihahn

‘n Aand van heerlike lag en kuier! Koop jou kaartjie vandag nog!
01/09/2026

‘n Aand van heerlike lag en kuier! Koop jou kaartjie vandag nog!

Sondag staan ons stil by week 3 in ons Reeks oor Dissipelskap. Kom luister saam wat en waar is die hartklop van dissipel...
26/08/2026

Sondag staan ons stil by week 3 in ons Reeks oor Dissipelskap. Kom luister saam wat en waar is die hartklop van dissipelskap. Kom net soos jy is. LeerKerk en Klitsies gaan voort soos normaal.
Groete ds. Wihahn

Baie sterkte aan al die matrieks wat met Rekord-eksamen begin. Mag julle hard leer, diep fokus en die veugte pluk van ha...
24/08/2026

Baie sterkte aan al die matrieks wat met Rekord-eksamen begin. Mag julle hard leer, diep fokus en die veugte pluk van harde werk! Ons gebed is dat julle met elke vraestel ‘n kalmte en rustigheid sal ervaar, en dat julle nie hoef bang te wees nie. Die Here is met julle, oral waar julle mag gaan. Sterkte! Ons bid vir julle!

Ons is opgewonde vir komende Sondag. Ons het die voorreg om die Heilige Doop te vier. Kom net soos jy is. Sal wonderlik ...
19/08/2026

Ons is opgewonde vir komende Sondag. Ons het die voorreg om die Heilige Doop te vier. Kom net soos jy is. Sal wonderlik wees om jou en jou gesin te sien. LeerKerk en Klitsies gaan voort. Groete ds. Wihahn

Opgewonde vir komende Sondag! Ons reeks oor dissipelskap skop af! Klitsies en LeerKerk hervat weer hierdie Sondag. Kom n...
12/08/2026

Opgewonde vir komende Sondag! Ons reeks oor dissipelskap skop af! Klitsies en LeerKerk hervat weer hierdie Sondag. Kom net soos jy is. Sien uit om jou en jou gesin deel te hê van ons erediens. Groete ds. Wihahn

Address

Mbonani Mayiselastr 13
Standerton
2430

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27177126883

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Moedergemeente Standerton Klipkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share