09/07/2026
❤️ Wanneer laas het julle doelbewus in julle huwelik belê?
Die waarheid is... niemand koop 'n motor en verwag dit moet vir altyd ry sonder onderhoud nie. Tog verwag ons dikwels dat 'n huwelik vanself sterk sal bly.
'n Gesonde huwelik vra tyd, aandag, genade... en soms net 'n geleentheid om weer saam asem te skep.
Hierdie Huweliks-optopnaweek is presies daarvoor.
Kom geniet 'n inspirerende naweek saam met Albert & Dalena Ferreira, waar julle praktiese hulpmiddels, Bybelse wysheid en nuwe moed vir julle huwelik sal ontvang.
Hierdie naweek is vir:
❤️ Verloofde paartjies
❤️ Pasgetroudes
❤️ Paartjies wat al jare saam is
❤️ En enige paartjie wat hul verhouding wil versterk
📅 31 Julie – 2 Augustus 2026
📍 REPLiKA | 52 Colignystraat, Standerton
💵 R220 per paartjie.
Bespreek jul kaartjies op Quicket
https://www.quicket.co.za/events/367952-huwelik-optop-naweek/
☕ Verversings en middagete is ingesluit.
Belê hierdie naweek in mekaar, lag saam, groei saam en ontdek weer waarom julle "ja" vir mekaar gesê het.
Kontak ons vir meer inligting:
081 815 1374
017 712 2929