KruisCore - VEK Kruisgenerasie

KruisCore - VEK Kruisgenerasie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from KruisCore - VEK Kruisgenerasie, Religious organisation, Corner Kieser and Plein Street, Standerton.

In Markus 2 het Jesus die verlamde man genees as gevolg van sy 4 vriende se geloof en deursettingsvermoë. Daarom is Kerk...
27/05/2023

In Markus 2 het Jesus die verlamde man genees as gevolg van sy 4 vriende se geloof en deursettingsvermoë. Daarom is Kerk so belangrik, want saam is ons beter. Kom sluit gerus moreoggend 09h00 by ons aan en kom ons wees mekaar se uitgebreide geloof. Die Kerk is soos gewoonlik al van 08h00 af oop as jy die tyd wil gebruik om net te kom stilraak. Bring asb die kleingoed saam, Simone en haar span is reg vir hulle. Lief julle baie.

21/05/2023
15/05/2023

« Preek Recap »

15/05/2023

Donderdagaand 18 Mei om 18h00.

Address

Corner Kieser And Plein Street
Standerton
2430

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KruisCore - VEK Kruisgenerasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share