Fusion - Doxa Deo Helderberg

Fusion - Doxa Deo Helderberg Mandate:
Knowing God
Loving People
Impacting your world Tiener Bediening / Youth Ministry

3 weke tot Fusion Kamp 2026!!!! ☀️⛰️Is jy reg om die Here saam te loof en te prys vir Sy goedheid en grootheid? 😎🔥Regist...
07/09/2026

3 weke tot Fusion Kamp 2026!!!! ☀️⛰️

Is jy reg om die Here saam te loof en te prys vir Sy goedheid en grootheid? 😎🔥

Registreer met die link in die bio! ☀️

Wat kan jy verwag by Fusion Kamp 2026? ⛰️1. Bybelstudie2. Klein groepie memories 3. ‘N bietjie vuil word4. Great worship...
10/08/2026

Wat kan jy verwag by Fusion Kamp 2026? ⛰️

1. Bybelstudie
2. Klein groepie memories
3. ‘N bietjie vuil word
4. Great worship
5. Spanwerk

Al wat ons nou nodig het is JY! 🥳

Registreer met die link in bio 🙌🏼

 Is jy gereed vir die lekkerste kamp van jou lewe? 🫨Wel, raak opgewonde! Want hierdie jaar se Fusion Kamp gaan AWESOME w...
31/07/2026



Is jy gereed vir die lekkerste kamp van jou lewe? 🫨

Wel, raak opgewonde! Want hierdie jaar se Fusion Kamp gaan AWESOME wees!

-150 Tieners 👥
-4 Fusion groepe 🔥
-5-ster maaltye 🥞
-4 Dae ⛺
-1 onvergeetlike kamp! 💯

28 Sept - 1 Okt, Curro Sitari, sien jou daar! 🎸

29/07/2026

Tribes skop weer af more! 🙌🔥
Dit is Christmas in July! 🎄Bring iemand saam, sien jou daar🤍


Fusion is terug die Sondag! 8:15 & 9:45 🍿
22/07/2026

Fusion is terug die Sondag!

8:15 & 9:45 🍿

Fusion Vakansie eindig letterlik op ‘n hoogtepunt 🏔️
15/07/2026

Fusion Vakansie eindig letterlik op ‘n hoogtepunt 🏔️

10/07/2026

Fusion ons hoop julle geniet die vakansie! 🔥🙌
Ons kan nie wag om julle weer te sien nie! 🤍

Hierdie generasie gaan ’n verskil maak 🔥
28/05/2026

Hierdie generasie gaan ’n verskil maak 🔥

26/05/2026

Hierdie is basies jou official invite na tribes 😌

Herinnering dat ons nie die week tribes het nie 🥲Ons surviving the exams skop volgende week af! 🔥Jy wil dit nie mis nie🤍

Nooi iemand saam😎

13/05/2026

Dis wie ons tieners gedink het is die moordenaar!🔥 Was hulle reg?… 🧐👀

Address

10 De Melcksloot Village
Somersetwes
7130

Opening Hours

08:30 - 00:00

Telephone

+27722436975

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fusion - Doxa Deo Helderberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Fusion - Doxa Deo Helderberg:

Shortcuts

Share