06/09/2026
Vandag het ons met dankbaarheid ’n nuwe diaken in diens van die Here ontvang. Mag die Here jou toerus om as ’n instrument van Christus met liefde en barmhartigheid te dien, om te sien na dié wat in nood is en om die gemeente te help lei in liefdevolle diens aan mekaar.
Isadore Franck, ons wens jou baie seën, wysheid en vreugde toe in hierdie besondere roeping. 🙏