Logos Gemeente Van Christus

Logos Gemeente Van Christus Gereformeerde leer, gefokus op Christus

“Ek sê dit nou reeds vir julle, voor dit gebeur, sodat julle, wanneer dit gebeur, kan glo dat Ek Is. Amen, amen, Ek sê v...
29/08/2026

“Ek sê dit nou reeds vir julle, voor dit gebeur, sodat julle, wanneer dit gebeur, kan glo dat Ek Is. Amen, amen, Ek sê vir julle: Wie iemand wat Ek stuur ontvang, ontvang My en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. ”
‭‭Johannes‬ ‭13‬:‭19‬-‭20‬ ‭AFR20‬‬

Kom sit saam met ons onder die lering van ons Here Jesus, om 10:00 by SHS se koshuiseetsaal.

🫂Almal is welkom!

Sien jou môre ⛪️

Nagmaaldiens“Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! En dit is ons...
15/08/2026

Nagmaaldiens

“Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! En dit is ons ook. Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat hulle Hom nie leer ken het nie.”
‭‭1 Johannes‬ ‭3‬:‭1‬ ‭AFR20‬‬

Ons word kinders van God genoem, wat ‘n groot genade!
Ons nooi jou hartlik uit om saam met ons nagmaal te vier.

🕰️ Dienstyd - 10:00
📍 Sasolburg Hoërskool se Koshuiseetsaal
🥗 Na die diens eet ons as gemeente saam. Onthou jou eie eetgerei, vleisgereg, bykos of slaai en poeding (indien moontlik).

Kom vorm deel van Sondag se diens!🕰️ Tyd- 10:00📍 Plek: SHS se koshuiseetsaal 📞 Kontak ons gerus vir enige navrae : 084 6...
25/07/2026

Kom vorm deel van Sondag se diens!

🕰️ Tyd- 10:00
📍 Plek: SHS se koshuiseetsaal
📞 Kontak ons gerus vir enige navrae : 084 6556 147
Sien jou daar 🙏🏼

"Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, soda...
23/07/2026

"Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.
Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.
Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug.
Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan."
Efesiërs 6: 10 - 13

Ons kom weer by Sasolburg Hoërskool se koshuiseetsaal bymekaar om 10:00.
Almal is welkom 🙏

Ons het ‘n ewige Hoop! Ons Verlosser, Jesus Christus, gaan weer kom. Wat ‘n genade! Mag ons op hierdie dag opnuut herinn...
14/05/2026

Ons het ‘n ewige Hoop!
Ons Verlosser, Jesus Christus, gaan weer kom.
Wat ‘n genade!
Mag ons op hierdie dag opnuut herinner word aan ons Here se belofte: Hy kom weer!

“Mag die God van hoop julle deur julle geloof met alle blydskap en vrede vervul, sodat julle hoop oorvloedig kan word deur die krag van die Heilige Gees.”
‭‭Romeine‬ ‭15‬:‭13‬ ‭AFR20‬‬

‼️Aandag alle ouers‼️Ons nooi julle hartlik uit om die volgende Bybels-gefundeerde kursus saam met ons aan te pak! 🧑‍🧑‍🧒...
11/05/2026

‼️Aandag alle ouers‼️

Ons nooi julle hartlik uit om die volgende Bybels-gefundeerde kursus saam met ons aan te pak! 🧑‍🧑‍🧒
Hier is ‘n wonderlike geleentheid waarby ouers Bybelse leiding kan ontvang in die krities belangrike taak van kinderopvoeding.

Registreer vandag nog om jou plek te virseker!

📞Kontak ons gerus vir enige verdere inligting:
Willie: 084 6556 147
Corné: 0723833043
Ons hoor graag van jou!

“Verbly julle in die hoop; wees standvastig wanneer julle swaarkry; volhard in die gebed.”‭‭Romeine‬ ‭12‬:‭12‬ ‭AFR20‬‬‘...
08/05/2026

“Verbly julle in die hoop; wees standvastig wanneer julle swaarkry; volhard in die gebed.”
‭‭Romeine‬ ‭12‬:‭12‬ ‭AFR20‬‬

‘n Oproep om te volhard in gebed 🙏🏼

Kom vorm deel van ons samekoms hierdie Sondag, om 10:00 by Sasolburg Hoërskool se koshuiseetsaal 🙌🏽

📞Vir enige navrae, kontak ons gerus!
Willie: 084 6556 147

Kom gerus Sondag om 10:00 na Sasolburg Hoërskool se koshuiseetsaal! 🙏🏼Ons sien uit om jou daar te sien.
25/04/2026

Kom gerus Sondag om 10:00 na Sasolburg Hoërskool se koshuiseetsaal! 🙏🏼
Ons sien uit om jou daar te sien.

Address

Oosthuizen Str
Sasolburg
1947

Opening Hours

09:30 - 12:45

Telephone

+27846556147

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Logos Gemeente Van Christus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Logos Gemeente Van Christus:

Shortcuts

Share