31/07/2026
🌻 Goue Gerwe – 27 Julie 2026 🌻
Baie dankie aan almal wat ons Goue Gerwe-funksie bygewoon het! Dit was 'n heerlike oggend met 'n vasvrakompetisie wat vir baie lag en gesels gesorg het.
Dankie dat julle so 'n interessante en vrolike dag saam met ons gedeel het – dit was net lekker om julle almal weer te sien! 💛