Quellerina Gemeente

Quellerina Gemeente Deel L.E.W.E! Quellerina is 'n omgee kerk wat leef vanuit ons persoonlikheid en dit met ander wil deel! Ons persoonlikheid vat ons saam is die woord L.E.W.E.

(Liefde, Egtheid, Warmte, Entoësiasme). Quellerina Gemeente is in 1976 gestig bedien tans 1200 lidmate aan die Wes-Rand uit veral die woongebiede Florida Glen, Quellerina, Florida-Noord, Bergbron en Northcliff x25. Ander lidmate (50%) kom van wyd en syd oor die Wesrand en omstreke. Ons ronde siersteen kerkgebou in Langelaan 81, Florida Glen, is ’n duidelike landmerk langs die N1-snelweg naby die G

ordonweg-afrit. Ds Henk Theart en Ds Phil Grabe is tans leraars. Luane Jelliman is ons gemeentebestuurder en Peet Swanepoel is die saakgelastigde. Jaco Niemand is ons musiekdirekteur.

06/09/2026

Erediens - Ds. Barry van Rensburg
Tema: Is jy ‘n gas of ‘n kelner...?
Skriflesing: 1 Timoteus 6:17-18, 1 Petrus 4:10-11 & Ps 23:5-6
www.quellerina.co.za

30/08/2026

Erediens - 30 Augustus 2026

Ds. Henk Theart
Tema: Die Heiligste oomblik
Skriflesing: Jesaja 6:1-8
www.quellerina.co.za

23/08/2026

Gesinsdiens
Ds. Barry van Rensburg
Tema: “Die Evangelie van die twee mossies!”
Skriflesing:
Matteus 10:29-31

16/08/2026

Ds. Henk Theart
Tema: “Die wêreld dink hy weet beter!”
Skriflesing: Psalms 14 & 1 Korintiërs 1:18 & johannes 3:18
www.quellerina.co.za

09/08/2026

Erediens 9 Augustus 2026
Dr. Jamie Rheeders
Tema: Kruiseenvormigheid...!
Skriflesing: Verskeie verse
www.quellerina..co.za

02/08/2026

Doopdiens
Diensleraar: Deon Brand
Tema: “Wat lees die wêreld?”
Skriflesing: 2 Kor 3:2-3

26/07/2026

Erediens 26 Julie 2026
Tema: “Hoe word sonde gemaklik?”
Skriflesing: Romeine 7-8

19/07/2026

Ds. Barry van Rensburg
Tema: Dankie tog!
Skriflesing:
1 Tessalonisense 5:18
www.quellerina.co.za

12/07/2026

Erediens - 12 Julie 2026
Ds Henk Theart
Tema: Die neurologie van gebed
Skriflesing: Spreuke 4:23
www.quellerina.co.za

Address

81 Lange Avenue, Quellerina
Roodepoort
1709

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27116732212

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Quellerina Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category