ReBelong

ReBelong ‘n Aanddiens vir jongmense; kom vorm deel van ‘n wonderlike gemeenskap wat baie lief is vir die Here. SONDAE om 17:30

Hier by ReBelong is God en ons groei in Hom, ons fokuspunt.

08/05/2023

Indien jy wil saam gaan kontak vir Jandre, sy besonderhede is op die foto. Moenie hierdie onvergeetlike ervaring mis nie!!

08/05/2023
Tot dit alles is ek in staat deur Hom wat my krag gee.Filippense 4:13
19/02/2023

Tot dit alles is ek in staat deur Hom wat my krag gee.
Filippense 4:13

Therefore, my dear brothers and sisters, stand firm. Let nothing move you. Always give yourselves fully to the work of t...
03/02/2023

Therefore, my dear brothers and sisters, stand firm. Let nothing move you. Always give yourselves fully to the work of the Lord, because you know that your labor in the Lord is not in vain.

1 CORINTHIANS 15:58 (NIV)

HEILIGMAKING - 3 WEEK REEKSOns begin n nuwe 3 week reeks by Rebelong (AGS Wilropark) die Sondag 02/10/2022. Dit begin 17...
30/09/2022

HEILIGMAKING - 3 WEEK REEKS

Ons begin n nuwe 3 week reeks by Rebelong (AGS Wilropark) die Sondag 02/10/2022.
Dit begin 17:30 vir 18:00

Kom en join ons vir Fellowship en cappuccinos! 🙏☕

Rebelong eindig more Sondag 25/09/2022 die  reeks oor "Life or Death?" - spreek jy lewe of dood oor jou lewe uit?Kom gen...
24/09/2022

Rebelong eindig more Sondag 25/09/2022 die reeks oor "Life or Death?" - spreek jy lewe of dood oor jou lewe uit?
Kom geniet dit saam ons 17:30 vir 18:00.

Sien julle daar!

Rebelong word 1 jaar oud! 🥳🎊Kom vier asseblief saam ons Sondag 11 September by AGS wilropark.Dit begin om 17:30, kom en ...
06/09/2022

Rebelong word 1 jaar oud! 🥳🎊
Kom vier asseblief saam ons Sondag 11 September by AGS wilropark.
Dit begin om 17:30, kom en raak deel van ons journey!

Ons gaan lekker saam vier, worship en getuienisse deel! 🙏

Join ons vir cappuccinos en koek! ☕🍰

Hi Almal! Rebelong het die Saterdag 10 September n stap en braai dag by kloofendal natuurreservaat! 👟🔥🥩Kom geniet die da...
06/09/2022

Hi Almal!
Rebelong het die Saterdag 10 September n stap en braai dag by kloofendal natuurreservaat! 👟🔥🥩
Kom geniet die dag saam met ons!

- 12:30 by Kloofendal amphi teater.
- Bring julle eie vleis, eetgerei en drinkgoed.
- bykosse word voorsien.

28/04/2022

MILKSHAKE-EN-PIZZA-AAND🍕🥤🙌🏼

ReBelong is ‘n spasie vir jong werkendes om verhouding te bou met community en om in God te groei.

Join ons Sondag, 1 Mei by AGS Wilropark.

Sien julle 17:30!💃🏼

10/02/2022

Hoekom jy deel van ReBelong wil wees…🤩🤩🤩

21/01/2022

By ReBelong hou ons aanddienste vir jongmense. Al is jy selfs net jonk van gees is jy ook altyd welkom. Hier vorm ons ‘n “community” wat saam die Here dieper leerken en lief het!

Kom drink saam met ons koffie en kuier lekker saam op SONDAE OM 17:30.

☕️🙌🏼🌱

At ReBelong we host evening services for young people. Even if you are only young in spirit, you are more than welcome to join us. Here we are a “community” that get to know and love the Lord more deeply!

Come drink coffee and enjoy the company, on SUNDAYS AT 17:30.

Address

Ouklip Road
Roodepoort
1724

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ReBelong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category