24/07/2026
πΆ KOORFEES CHALLENGE! πΆ
Dis die Winter Kunstefees
π€ Laerskool Florida aanvaar Roodekrans se uitdaging en daag vir Laerskool Horison uit om een van hulle liedjies met ons te deel!!
Kom ervaar vier onvergeetlike aande van sang, gemeenskap en winterwarmte by Constantiakruin Gemeente.
β¨ En dis nie al nie...
Orrelfees
Liggiefees
Nagmark
Snoepie
Gemeentefees
Deelboom
Daar is iets vir die hele gesin.
Want by Winter Kunstefees gaan dit nie net oor musiek nie..
Ons DEEL musiek.
Ons DEEL hoop.
Ons DEEL gemeenskap.
Koorfees:
31 kore oor 4 aande
π
27-30 Julie 2026
π Constantiakruin Gemeente, Roodepoort
ποΈ R100 per persoon
Graad R en jonger GRATIS
π« Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor of aanlyn:
https://constantiakruin.co.za/product/winter-kunstefees-koor-opvoering/
#