10/09/2026
*SONDAG*
Ons maak Sondag klaar met ons kort 3 weke reeks wat by beide ons Kampusse uitgerol is.
*KINDERWEEK*
Baie dankie vir elkeen wat gaan help by Elandskraal se kinderweek.
*YOUTUBE*
Ons gemeente het sy eie YouTube-kanaal. Gebruik gerus die skakel en gaan subscribe:
https://youtube.com/?feature=shared
*INLIGTING*
Ons gemeente het ook sy eie databasis waar jy jou besonderhede vir ons kan invoer. Dit behoort nie eers 3 minute te neem nie:
https://agape-gemeente-buffelspoort-539768.churchcenter.com/people/forms/1294675
*SENIOR BURGERS*
Onthou om jou plek te bespreek vir volgende week se geleentheid.
*GEMEENTEKAMP*
Net 'n herinnering vir almal wat bespreek het vir die kamp dat dit volgende naweek is.