Elza Meyer - Turn2God

Elza Meyer - Turn2God Die boodskap is Suid Afrika draai terug na God Ons glo God is die enigste antwoord vir ons land.

Daar is geen ander opsie nie, en dat Suid Afrika die diamant gaan wees wat die wêreld se fokus na God toe terug sal draai.

Ons hou Ester Konferensie in Goodwood
09/03/2024

Ons hou Ester Konferensie in Goodwood

17/04/2023
Liewe Turn2God Vriende en ALLE ESTERS, met groot opgewondenheid nooi ons julle uit na die eerste post COVID Ester Konfer...
17/04/2023

Liewe Turn2God Vriende en ALLE ESTERS, met groot opgewondenheid nooi ons julle uit na die eerste post COVID Ester Konferensie!

Ds. Elza Meyer vlieg al die pad van Saudi Arabiē af om die konferensie aan te bied. Jy kan dit nie misloop nie!

Nooi al jou mede Esters, vriendinne, ma’s en dogters saam en kom woon die konferensie by.

Stuur sommer die meegaande advertensie na hulle toe ook asb.

Al die inligting is op die advertensie of jy kan die web bladsy besoek by www.esterkonferensie-mp.com

Kry sommer jul kaartjies vandag nog!

Seëngroete uit die Turn2God kantoor
Adri

Die Ester vrouekonferensie word op 10 Junie 2023 deur Ds. Elza Meyer by NG Witrivier aangebied van 09:00 tot 15:30. Dit sluit 'n ligte maaltyd en 'n boek in en is slegs vir die skoner geslag.

Liewe Turn2God Vriende, kom toer saam met ons in Israel in Augustus 2023! Tydens hierdie toer gaan gaan ons ‘n hele paar...
03/03/2023

Liewe Turn2God Vriende, kom toer saam met ons in Israel in Augustus 2023!

Tydens hierdie toer gaan gaan ons ‘n hele paar nuwe plekke besoek o.a ook Eilat, waar ons ‘n replika van die Tabernakel gaan sien en die wonder van Nuwe Testamentiese waarhede in die Ou Testament leer waardeer.

Ons het baie goeie nuus, daar is nog ‘n paar plekkies oop!

Kontak sommer vandag nog vir Adri as jy wil saamgaan by
[email protected] of 082 320 6434.

Seëngroete
Elza

06/05/2022

Of all God’s creatures, man is the only one who punishes himself over and over again, because of what went wrong in the past. What is worse than letting your children pay for those mistakes too by staying bound to your past?

Allow Jesus to heal your past. Forgive others, forgive yourself too, come free, live abundantly and love without fear!

12/03/2022

J.F.Kennedy once said: “Mankind must put an end to war, before war put and end to mankind.”

Bring the change you want to see. Give life to those around you. Stay in God’s Presence!

05/03/2022

My precious FB friends, I am engulfed in blessings by your beautiful wishes! How can I thank you enough? May our God return every blessing you send me to you! I appreciate everyone of you!

Liewe FB vriende, dankie vir julle seënwense en omgee-woorde. Ek waardeer julle en wens vir julle net soveel liefde en oorvloed toe! Julle is kosbaar!

03/02/2022

“We don’t think ourselves into a new way of living; we live ourselves into a new way of thinking,” Richard Rohr.

Therefore the expression of our faith is more about how we live and act, than arguing about doctrine. Let’s make a difference!

07/11/2021

Church is not where believers go; it is who they are.

Download this link and enjoy the message I shared with believers here in the Middle East.

Address

Paul Str, Moreleta Park
Pretoria
0001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elza Meyer - Turn2God posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Elza Meyer - Turn2God:

Share