Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry

Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry 'n Bediening vanuit die Skrif deur die werking van die Heilige Gees om met die liefde van Jesus geestelik op te bou, nuut en vry te maak.

Word deel van die Keerpunt Familie WhatsApp Groep en leer saam elke Maandag wanneer Dirkie van der Spuy se nuwe oordenki...
06/09/2026

Word deel van die Keerpunt Familie WhatsApp Groep en leer saam elke Maandag wanneer Dirkie van der Spuy se nuwe oordenkings reeks begin, gebaseer op die boek; Bestem tot Geestelike Groei. Die eerste stemboodskap oordenking sal geplaas word, Maandag 7 September.

Daar is nie plek vir oneerlikheid en onreg wanneer ons vir Christus leef nie. Wees eerlik met geld, besittings én tyd, e...
06/09/2026

Daar is nie plek vir oneerlikheid en onreg wanneer ons vir Christus leef nie. Wees eerlik met geld, besittings én tyd, en kies om regverdig op te tree selfs wanneer dit jou iets kos.

Moenie net hard werk wanneer die baas of ander mense jou raaksien nie. God sien jou ook wanneer niemand anders kyk nie –...
05/09/2026

Moenie net hard werk wanneer die baas of ander mense jou raaksien nie. God sien jou ook wanneer niemand anders kyk nie – daarom bly ’n Christen getrou, selfs sonder erkenning of applous.

04/09/2026

Daar is nie plek vir oneerlikheid en onreg wanneer ons vir Christus leef nie. Wees eerlik met geld, besittings én tyd, e...
04/09/2026

Daar is nie plek vir oneerlikheid en onreg wanneer ons vir Christus leef nie. Wees eerlik met geld, besittings én tyd, en kies om regverdig op te tree selfs wanneer dit jou iets kos.

’n Christen behoort sy of haar verantwoordelikhede stiptelik, getrou en betroubaar uit te voer. Jou houding teenoor gewo...
03/09/2026

’n Christen behoort sy of haar verantwoordelikhede stiptelik, getrou en betroubaar uit te voer. Jou houding teenoor gewone take sê baie oor jou karakter en jou verhouding met God.

Kyk saam na die YouVersion Vers van die Dag boodskap gebring deur Dirkie van der Spuy.
03/09/2026

Kyk saam na die YouVersion Vers van die Dag boodskap gebring deur Dirkie van der Spuy.

Moenie net genoeg doen om deur die dag te kom nie; gee jou beste in dit wat aan jou toevertrou is. Kwaliteitwerk, opoffe...
02/09/2026

Moenie net genoeg doen om deur die dag te kom nie; gee jou beste in dit wat aan jou toevertrou is. Kwaliteitwerk, opoffering en getrouheid kan ’n getuienis wees van Wie jy dien.

Dit maak saak hóé jy jou werk doen. God kyk nie net na die soort werk wat jy doen nie, maar ook na die gesindheid waarme...
01/09/2026

Dit maak saak hóé jy jou werk doen. God kyk nie net na die soort werk wat jy doen nie, maar ook na die gesindheid waarmee jy dit doen. Doen jou werk met toewyding, getrouheid en uitnemendheid – asof jy dit vir die Here self doen. +

Address

1353 De Villebois Mareuil Drive
Pretoria
0081

Telephone

+27791951586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Dirkie van der Spuy Bediening - Ministry:

Share