Doxa Deo Midstream

Doxa Deo Midstream Sondae Dienstye (Afrikaans) 8:00 & 9:15
English Service: 10:30
Tienerdiens 17:00 | Aanddiens 19:00
http://www.doxadeo.org/midstream
(1)

'n Gemeente wat deel van die Doxa Deo Familie is , met 'n droom om Centurion te help verander na 'n plek waar God regeer.

Ons Becoming A Lady-proses het Vrydagaand tot ’n pragtige einde gekom met ’n fantastiese Dinee! Die dogters het ’n woord...
25/08/2026

Ons Becoming A Lady-proses het Vrydagaand tot ’n pragtige einde gekom met ’n fantastiese Dinee!

Die dogters het ’n woord van bemoediging en bevestiging en ‘n seëngebed van hulle pa’s ontvang. Ons koester hierdie verhoudings saam met julle!

‘Love Like This’ Groepe Launch!Ons is so opgewonde om te sien wat hierdie 40 dae gaan bring! ❤️
13/08/2026

‘Love Like This’ Groepe Launch!
Ons is so opgewonde om te sien wat hierdie 40 dae gaan bring! ❤️

Rooted & Set-Apart Vroueaand 2026. 🪴
05/08/2026

Rooted & Set-Apart Vroueaand 2026. 🪴

Love Like This | 40 Dae-reeks❤️🌇Vanaf 12 Augustus ontdek ons saam hoe dit lyk om mense lief te hê soos Jesus ons geleer ...
29/07/2026

Love Like This | 40 Dae-reeks❤️🌇

Vanaf 12 Augustus ontdek ons saam hoe dit lyk om mense lief te hê soos Jesus ons geleer het – met opregte liefde, deernis en ’n hart om te dien.
Ons nooi jou om deel te wees van ’n groep, of selfs jou huis oop te maak en ’n groep te lei.
https://doxadeojhb.churchsuite.com/events/bxdndn5w

Ons het iets om te vier!Vanaf hierdie Sondag is ons tieners 18:00 in hul eie Fusion Lokaal, en gelyklopend het ons ons t...
24/07/2026

Ons het iets om te vier!
Vanaf hierdie Sondag is ons tieners 18:00 in hul eie Fusion Lokaal, en gelyklopend het ons ons tweede Engelse diens in die Ouditorium. Daar is plek vir die hele familie, kom kuier saam!

Address

10 Chorges Street, Midstream Estate X 16, Midrand Estates
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27105905902

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Midstream posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share