NG Rooihuiskraal

NG Rooihuiskraal 'n Gesinskerk in die hartjie van die stad met 'n roeping tot die uitbreiding van God se Koninkryk. Eredienste Sondae 8:30 en 18:00

By die NG-gemeente Rooihuiskraal gaan dit oor om die hoop van Christus tasbaar te maak, sodat gesinne daardeur opgebou, herstel en aangespoor word, sodat niemand verlore mag gaan nie.

https://www.youtube.com/live/ldUIAGmrgNg?si=dDodaz0USCQP40tZDankie aan elkeen vir 'n ongelooflike lekker basaar wat gist...
30/08/2026

https://www.youtube.com/live/ldUIAGmrgNg?si=dDodaz0USCQP40tZ

Dankie aan elkeen vir 'n ongelooflike lekker basaar wat gister plaasgevind het, elke deelname en bydrae is ongelooflik baie waardeer!

Kom kuier dan so ook saam in ons Erediens vanoggend soos ons verder aan ons Paradox reeks ontwikkel. Ons vra die vraag: "wat maak my werklik vry?!"



1 Korintiërs 6:12-20; 6:17-24 Paradox - Ek behoort nie aan myself n...

NG Rooihuiskraal hou basaar! Dit is hier waar jy nou moet wees!
29/08/2026

NG Rooihuiskraal hou basaar! Dit is hier waar jy nou moet wees!

22/08/2026

**29 Augustus NG Rooihuiskraal BASAAR**

Pretstap - 07:00
Stalletjies - 08:00-14:00
Vleisuitloting en Pryse - 11:00
Alwyn Oberholster - Live Musiek
Kinderpret
Meer as 50 stalletjies!!!



05/08/2026



Address

140 Hofsanger Road
Rooihuiskraal
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 11:00
16:00 - 19:30

Telephone

+27126617311

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Rooihuiskraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Rooihuiskraal:

Shortcuts

Share