Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos

Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos Die sosiale webtuiste van Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos. Vir die wat vêr of naby is en graag op hoogte wil bly van gebeure in die gemeente.

Kom klets saam en leer mekaar hier ken. Eredienstye:
Oggend: 09:30
Aand: 17:00

Ons het nog baie ander aktiwiteite. Gaan kyk gerus op ons webblad vir meer inligting

Sluit gerus aan by ons !
04/09/2026

Sluit gerus aan by ons !

03/09/2026
02/09/2026

Susters van GK Buffeldoorns nooi ons uit.
Tema: High Tea
Wanneer: Saterdag, 5 September om 10:00 te Tulpstraat 15, Fochville.
R200 p/p - kontak Charléne 076 821 4413

Bespreek nou vir die Nagmaal ete !
02/09/2026

Bespreek nou vir die Nagmaal ete !

31/08/2026

Baie dankie aan Engela en die susters van blok B wat ‘n heerlike Padel-dag aangebied het. Dankie aan almal wat die dag deelgeneem of gehelp werk het!

29/08/2026

Ons het heerlik ge"Padel" vir kanker!

Dankie aan almal wat ons Susters se Pink  Pret Padel ondersteun het. Ons hoop julle het dit baie geniet
29/08/2026

Dankie aan almal wat ons Susters se Pink Pret Padel ondersteun het. Ons hoop julle het dit baie geniet

Wat doen jy die Saterdag?
27/08/2026

Wat doen jy die Saterdag?

Dankbaarheidsfees: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-OosDie Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos (ook bekend as die “Oos-...
26/08/2026

Dankbaarheidsfees: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos

Die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos (ook bekend as die “Oos-Doppers”) hou op 24 Oktober vanjaar ‘n dankbaarheidsfees waarheen alle huidige en oud-lidmate uitgenooi word. Die geleentheid is die 50-jarige bestaan van die gemeente wat in 1970 afgestig is van die Potchefstroom-gemeente. Die fees moes dus al in 2020 plaasgevind het, maar Covid-19 en ander derglike sake het ‘n stokkie daarvoor gesteek. Ons is egter nou reg om die 56-jarige bestaan van die gemeente te vier. Dit val ook saam met die einde van ds Piet Venter se 20ste jaar van bediening in die gemeente.

BESPREEK JOU PLEK: Wat moet jy doen?
• Besluit hoeveel van jou gesin gaan saam met jou dit bywoon.
• Vermenigvuldig dit met R 50/kop, betaal die geld in die Diakonie se rekening in en hou die bewys van betaling.
• Klik op die skakel, voltooi die vorm, heg bewys van betaling aan en stuur dit vir ons.
• Google-vorm: https://forms.gle/53MTnBCtPm2ydSHMA

Of:
Bespreek jou plek met ‘n e-pos aan: [email protected], doen jou betaling en heg bewys by e-pos aan.

Of:
Bespreek jou plek telefonies by Adele in die kerkkantoor by 067 713 2332.

Bankbesonderhede:
Diakonie
ABSA, Tjekrek: 670 280 160
Verwysing: Fees + Naam en Van
Voor: Vrydag 16 Oktober 2026

25/08/2026

Die susters van GK Buffeldoorns nooi alle susters uit na n High Tea Saterdag 5 September om 10:00 te Tulp straat 15 in Fochville

Address

Rocherstraat 75
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 11:00
18:00 - 19:00

Telephone

+27182907690

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos:

Shortcuts

Share