Lede In Christus Kerk Potchefstroom

Lede In Christus Kerk Potchefstroom Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan.(1Kor12:27)Now ye are the Body of Christ, and members in particular.(1Cor12:27)

12/08/2024
Wat n Awsome diens saam met Pastoor Marius en suster Joanie Erasmus ons moderators paar. Baie dankie vir n awsome woorbe...
17/03/2024

Wat n Awsome diens saam met Pastoor Marius en suster Joanie Erasmus ons moderators paar. Baie dankie vir n awsome woorbediening en profetiese inspraak in ons en ons gemeente se lewe.

Wow wat  n awsome wyse vir hierdie jongmense om die nuwe jaar in te gaan met God aan stuur.
27/01/2024

Wow wat n awsome wyse vir hierdie jongmense om die nuwe jaar in te gaan met God aan stuur.

27/01/2024
Fanie en Maqz dankie vir julle en julle awsome jeug span wat vandag vir ons senior burgers die dag so super special gema...
03/06/2023

Fanie en Maqz dankie vir julle en julle awsome jeug span wat vandag vir ons senior burgers die dag so super special gemaak het. Julle is awsome en HET julself oortref met die heerlike kos. Dankie kan nie beskryf hoe awsome dit was nie elke jeug lid wat elke senior burger bedien het met soveel liefde en vriendelikheid julle was AWSOME JULLE IS DIE BESTE

Goeie dag almal.Net n beskrywing oor ons potjiekos kompitiesie.Spanne skryf in vir die dag teen R200.Ete besprekings van...
19/04/2023

Goeie dag almal.

Net n beskrywing oor ons potjiekos kompitiesie.

Spanne skryf in vir die dag teen R200.

Ete besprekings van R45 per bord is vir die wat deel gaan wees van die dag maar nie deel is van n span nie.

Inskrywings en bestellings sluit op 30 April.

Almal het dus nog kans om in te skryf tot op die dag van 30 April.

Almal is welkom, julle is welkom om vriende en familie ook te nooi om in te skryf of net by te woon.

Daar gaan n eerste prys wees vir die wenner potjie van die dag.

Geseënde dag

Address

Kanaalweg 190, Vyfhoek
Potchefstroom
2538

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Friday 19:00 - 20:00
Sunday 10:00 - 12:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27727958278

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede In Christus Kerk Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share