NG Kerk Potchefstroom-Wes

NG Kerk Potchefstroom-Wes Hierdie is die amptelike Facebook bladsy van die NG Kerk Potchefstroom-Wes gemeente.

25/11/2024
26/04/2024
Sondag 6 Aug. afkondiging
04/08/2023

Sondag 6 Aug. afkondiging

Afkondigings 30 Julie
28/07/2023

Afkondigings 30 Julie

Die NG Kerke in Potch is opgewonde om al die Jeug in Potch te nooi na hierdie wonderlike geleentheid.
21/07/2023

Die NG Kerke in Potch is opgewonde om al die Jeug in Potch te nooi na hierdie wonderlike geleentheid.

23 Julie Afkondigings.KGATELOPELE KLEUTERSKOOLLydia, skoolhoof, sê baie baie dankie vir al die skenkings van o.a. klere,...
21/07/2023

23 Julie Afkondigings.
KGATELOPELE KLEUTERSKOOL
Lydia, skoolhoof, sê baie baie dankie vir al die skenkings van o.a. klere, speelgoed, teëls, teëlsement, vloer houtblokkies, matte ens wat hul ontvang het. Dit word opreg waardeer en maak 'n verskil in baie se lewens omstandighede.

Die behoeftes daar bly groot, so as daar enige iets is wat jy van ontslae wil raak en hul kan gebruik (bv. ou bietjies verf, teëls, yster vir diefwering, sement, skryfpapier, ou kryte.... ), kontak ons asb. Louis en Elaine 0827708778.

Address

12 Kruis Street
Potchefstroom
2531

Telephone

+27182945183

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Potchefstroom-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share