Gereformeerde Kerk Cachet

Gereformeerde Kerk Cachet Cachet is 'n gereformeerde gemeente op die NWU Potchefstroomkampus!

10/09/2026

Val vir Jubila, Skryf in !

Hou jou oรซ oop vir hierdie plakkate in jou omgewing ๐Ÿ‘€ Dit is amper weer tyd vir die Cachet Bazaar!๐Ÿ—“๏ธ9 September๐Ÿ“Molenstr...
05/09/2026

Hou jou oรซ oop vir hierdie plakkate in jou omgewing

๐Ÿ‘€ Dit is amper weer tyd vir die Cachet Bazaar!

๐Ÿ—“๏ธ9 September
๐Ÿ“Molenstraat 86
๐Ÿ•˜10:00 - 18:00

Merk die datum, bring jou vriende, en maak gereed vir 'n heerlike dag uit!๐Ÿคฉ

๐ŸŽ‰ Ons Bazaar is amper hier! Kom geniet 'n dag vol lekker kos, wenkopies, spelletjies en pret saam met die gemeenskap. ๐Ÿ’œ๐Ÿ“...
17/08/2026

๐ŸŽ‰ Ons Bazaar is amper hier! Kom geniet 'n dag vol lekker kos, wenkopies, spelletjies en pret saam met die gemeenskap. ๐Ÿ’œ
๐Ÿ“ 86 Molen Straat, Potchefstroom
๐Ÿ—“๏ธ 19 September 2026 | ๐Ÿ•™ 10:00 โ€“ 18:00
Bring die familie en vriende โ€” ons kan nie wag om julle daar te sien nie! ๐Ÿฅณ

Dis weer daardie tyd van die jaar: INTERGEMEENTEKAMP ๐ŸฅณOns kamp by Ranteveld Gasteplaas, 14-16 Augustus en die koste is R...
11/08/2026

Dis weer daardie tyd van die jaar: INTERGEMEENTEKAMP ๐Ÿฅณ

Ons kamp by Ranteveld Gasteplaas, 14-16 Augustus en die koste is R400

Skryf asb in en nooi jou vriende saam!! โœจ

Dit is โ€˜n kamp wat jy nie wil mis nie.. kom kamp saam, deel in die gemeenskap van gelowiges en ontmoet nuwe mense.. ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Beperkte plek is beskikbaar

*Skryf hier in:*
https://forms.gle/3cY8ScbGGXXBD11J6

22/07/2026

Altyd n goeie tyd om te hoor van n kamp !!

Die Intergemeentekamp is om die draai!๐Ÿ•

Plek: Ranteveld Gasteplaas
Datum: 14-16 Augustus
Prys: R400 pp

Vir meer inligting kontak Mirendi Smuts: 076 150 7526

Jy wil dit nie mis nie!

21/07/2026

Kan nie wag om julle daarte sien nie !

Die Intergemeentekamp is om die draai!๐Ÿ•

Plek: Ranteveld Gasteplaas
Datum: 14-16 Augustus
Prys: R400 pp

Vir meer inligting kontak Mirendi Smuts: 076 150 7526

Jy wil dit nie mis nie!

20/07/2026

Moenie wonder nie, kom kamp saam !

Die Intergemeentekamp is om die draai!๐Ÿ•

Plek: Ranteveld Gasteplaas
Datum: 14-16 Augustus
Prys: R400 pp

Vir meer inligting kontak Mirendi Smuts: 076 150 7526

Jy wil dit nie mis nie!

18/07/2026
16/07/2026

Moenie 2 keer d**k nie, kom kamp saam !

Die Intergemeentekamp is om die draai!๐Ÿ•

Plek: Ranteveld Gasteplaas
Datum: 14-16 Augustus
Prys: R400 pp

Vir meer inligting kontak Mirendi Smuts:076 150 7526

Jy wil dit nie mis nie!

11/07/2026

Die Intergemeentekamp is om die draai!๐Ÿ•

Plek: Ranteveld Gasteplaas
Datum: 14-16 Augustus
Prys: R400 pp

Vir meer inligting kontak Mirendi Smuts: 076 150 7526

Jy wil dit nie mis nie!

Address

Hoffman Str 28
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Cachet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Cachet:

Shortcuts

Share