Perisos in Christus

Perisos in Christus Wie is ons:
Die Gemeente se naam is van die Griekse woord Perisos afgelei wat “oorvloed” beteken.

Dit het besonderse betekenis, aangesien Jesus, in Johannes 10: 10, die woord gebruik met verwysing na ’n lewe in Hom – ’n lewe van oorvloed. Die Gemeente se naam is van die Griekse woord Perisos afgelei wat “oorvloed” beteken. Die King James Bible stel dit so: “I am come that they might have life, and that they might have it more abundantly.”
As Perisos lidmate, verklaar ons dat in Christus ons me

er van hierdie Perisos-oorvloed wil ken en ervaar, sodat ons meer en meer God in alles kan verheerlik. PERISOS SE BANKBESONDERHEDE:
Standard Bank
Takkode: 05-00-17
Tjekrekening No: 080180477

Address

Alan Drive
Port Elizabeth
6070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Perisos in Christus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Perisos in Christus:

Share