Hoogland

Hoogland NG Kerk PE-Hoogland is 'n gemeenskap van God: uit genade, deur liefde, tot dade. Eredienste: Sondae By Hoogland is almal welkom.

Ons reis graag saam met jou op weg na volgelinge van Jesus Christus.

06/09/2026

Lentelofsangdiens: Meer as genoeg.

Hallo.Hoogland Sondag, 6 September 2026https://hallo.pehoogland.co.za/🌸 Sondag vier Hoogland Lentelofsangdiens Tema: MEE...
04/09/2026

Hallo.Hoogland Sondag, 6 September 2026
https://hallo.pehoogland.co.za/

🌸 Sondag vier Hoogland Lentelofsangdiens
Tema: MEER AS GENOEG
Teks: Psalm 33:1–9

Die aanlyn erediens is beskikbaar hier:
https://www.youtube.com/watch?v=7zEvV9t0z3U

GVG-maats en jongmense – julle kuier weer oudergewoonte 10:00 saam met julle mentors in julle GVG-lokale.

Lees die nuutste digitale kopie van Hallo Hoogland aanlyn

🌻 GELUKKIGE ADMINISTRATIEWE PERSONEELDAG! 🌻 (SEKRETARESSE DAG!)Vandag vier Hoogland drie van die boustene van Hoogland β€”...
03/09/2026

🌻 GELUKKIGE ADMINISTRATIEWE PERSONEELDAG! 🌻 (SEKRETARESSE DAG!)

Vandag vier Hoogland drie van die boustene van Hoogland β€” die adminspan in die kantoor wat agter die skerms sorg dat die syfers klop, die mense welkom voel Γ©n die geboue bly staan! πŸ˜„

🎳 LEON | Ons Fasiliteitsbestuurder
Jy bestuur véél meer as net Hoogland se fasiliteite β€” jy bestuur die klomp vrouens om jou met soveel kalmte, sorg en integriteit dat dit selfs op die tenpinbaan ’n STRIKE verdien! πŸŽ³πŸ˜‚

🌻 KITTY | Ons Finansiële Beampte
Jou deeglikheid en rustigheid laat nie net Hoogland se syfers klop nie β€” jy bewys dat ’n mens doodstil kan wees en steeds ’n hele kantoor soos ’n sonneblom kan ophelder! πŸŒ»πŸ˜„

✨ ANNALIZE | Ons Ontvangsdame
Jou warm lag en groot omgeehart laat almal welkom voel β€” en waar Annalize is, is daar mos altyd genoeg bling, sparkle en gesels om selfs ’n gewone kantoordag te laat bling! βœ¨πŸ˜‚

Dankie vir wie julle is en vir alles wat julle doen. Niks is ooit vir julle te veel moeite nie en Hoogland waardeer julle!
Julle is werklik van die sterkste boustene waarop Hoogland elke dag kan staatmaak. 🧱❀️

Hoogland laat weet gerus vir Leon, Kitty en Annalize dat hulle waardeer word in die "comments"!

Om God se Stem te hoor ... Gebedseminaar saam met Stephan Joubert en Betsie Joubert... Saterdag, 19 September 2026Kry jo...
01/09/2026

Om God se Stem te hoor ...
Gebedseminaar saam met Stephan Joubert en Betsie Joubert...
Saterdag, 19 September 2026

Kry jou kaartjies sommer vandag nog!
Stuur 'n WhatsApp na 079 815 9325 om jou plek te bespreek

01/09/2026
30/08/2026

Welkom by NGK Hoogland 30 Augustus 2026

Hallo.Hoogland Sondag, 28 Augustus 2026 https://hallo.pehoogland.co.za/Sondag is Tiende Dankofferfees @ Hoogland.Sondag ...
28/08/2026

Hallo.Hoogland Sondag, 28 Augustus 2026
https://hallo.pehoogland.co.za/

Sondag is Tiende Dankofferfees @ Hoogland.

Sondag stap Hoogland die laaste tree in die OP PAD...-reeks:
πŸ“– Filippense 4:4–13
πŸ‘£ Tema: LOS ’N SPOOR

πŸŽ₯ Aanlyn erediens:
https://www.youtube.com/watch?v=a-ocN6KbhUI

Bring gerus Sondag jou Tiende Dankoffer-koevert saam vir `n besondere geloofsmoment tydens die erediens.

πŸ‘£ GVG-maats en jongmense – bring asseblief julle OP PAD-kaarte Γ©n koevertjies ook saam kerk toe, ander kan jy dit vir jou GVG Mentor gee.

Lees die nuutste digitale kopie van Hallo Hoogland aanlyn

27/08/2026

Predikante SAAMkoms 2026
Dankbaar vir die belewenis ds Pieter...

Loer gerus na al die interessante insetsels op Bybel-Media & Kerkbode se Facebook bladsye.

MOM's NIGHT OFF Bederf die hele gesin met 'n lekker vetkoek sommer vir middag - en aandete! Vetkoek Vrydag – plaas somme...
26/08/2026

MOM's NIGHT OFF
Bederf die hele gesin met 'n lekker vetkoek sommer vir middag - en aandete!

Vetkoek Vrydag – plaas sommer nou jou bestelling aanlyn:
https://forms.gle/B1d3ARABVfT9SFrN6
.. of stuur n WhatsApp na 079 815 9325 met jou Naam & Van en hoeveel vetkoeke jy soek!

Address

Isobellaan 1, Charlo
Port Elizabeth
6070

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 10:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 22:00

Telephone

+27413671485

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoogland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hoogland:

Shortcuts

Share