Die Nuwe Immanuel Pinkster Sending Kerk Van RSA

Die Nuwe Immanuel Pinkster Sending Kerk Van RSA Founder: Juff Sanna Pietersen - 1978
Leadership: Moderator Leon & Juff Mankopan
Newly Appointed: Ps Chedrico Mankopan

Net die Here! 🙇🏻⚓️
23/05/2026

Net die Here! 🙇🏻⚓️

Thank you Pastor Chedrico Mankopan Music
we at Bothners Somerset West appreciate and value your support.

17/05/2026

😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭

Ek is dankbaar!

Paarl - Wellington - Klapmuts - Klipheuwel - Eersterivier - Kuilsrivier - Elsies River - Mitchell’s Plain - Kraaifontein - Oudtshoorn - Worcester - Strand - Sir Lowrys Pass - Bredasdorp - Kalbaskraal - Piketberg - Saldanha - Grabouw - Macassar - Belhar - Franschoek

Die Here het weereens Sy hand openbaar! ❤️

04/05/2026

Wat ‘n eer is dit vir my om te announce dat my goeie vriend Ps Leo dos Santos saam ons die Pinkster Concert gaan doen 😊
Die man van die Here gaan ons seën met ‘n magtige woord op die aand, kom met ‘n groot verwagting dat die Here iemand gaan antwoord‼️

📍 Huguenot Community Hall Paarl
🗓 Date: Sunday 17 May 2026
⏰ Time: Doors open @ 4pm | Starts @ 5pm

Come expectant. Come ready. Come with a heart of worship.

Kom op met ‘n groot verwagting! ⚓️

#2026

Wat ‘n Geseënde diens! ⚓️GALÁSIËRS 5: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring...
03/05/2026

Wat ‘n Geseënde diens! ⚓️

GALÁSIËRS 5: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie.

20/04/2026

It’s Official‼️😊

We doing Outydse Pinkster Concert in Paarl‼️🔥

Ons nooi een en elk uit na Outydse Pinkster Concert wat sal plaasvind:

📍 Huguenot Community Hall Paarl
🗓 Date: Sunday 17 May 2026
⏰ Time: Doors open @ 4pm | Starts @ 5pm

Come expectant. Come ready. Come with a heart of worship.

Kom op met ‘n groot verwagting! ⚓️

#2026

Opstandings diens, afsluiting was baie goed!Ps Williams bemoedig ons met die afsluiting, Jesus het dadelik met hulle ges...
05/04/2026

Opstandings diens, afsluiting was baie goed!

Ps Williams bemoedig ons met die afsluiting, Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie!

✝️⚓️

Kruisigings diens, afskop was baie goed!    ✝️⚓️
03/04/2026

Kruisigings diens, afskop was baie goed!

✝️⚓️

Dis Konferensie 2026 ✝️⚓️Ons nooi een en elk uit na ons Paasfees Konferensie 2026 wat sal plaasvind: 📍 Nederburg Primary...
01/04/2026

Dis Konferensie 2026 ✝️⚓️

Ons nooi een en elk uit na ons Paasfees Konferensie 2026 wat sal plaasvind:

📍 Nederburg Primary School Paarl
🗓 Date (s): Friday 03 April 2026
Sunday 05 April 2026
⏰ Time: 10:00 AM

Come expectant. Come ready. Come with a heart of worship.

Kom op met ‘n groot verwagting!

#2026

Baie geluk aan die Engelbrecht egpaar.Baie dankie aan Leraar Norman vir die huwelik bevestiging 🙏🏻
28/03/2026

Baie geluk aan die Engelbrecht egpaar.

Baie dankie aan Leraar Norman vir die huwelik bevestiging 🙏🏻

Voorwaarts kinders van die Here stry maar vorentoe!  ’nAnker ⚓️
20/02/2026

Voorwaarts kinders van die Here stry maar vorentoe!

’nAnker ⚓️

Moderator Mankopan & Leraar Norman 🫡⚓️   ’nAnker
30/11/2025

Moderator Mankopan & Leraar Norman 🫡⚓️

’nAnker

Address

Paarl

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Nuwe Immanuel Pinkster Sending Kerk Van RSA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category