The Christian Assemblies International -Paarl

The Christian Assemblies International -Paarl Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Christian Assemblies International -Paarl, Church, 1 Baker &Koble Street Klein Drakenstein, Paarl.

🎉 HAPPY BIRTHDAY, PASTOR THEUNISSEN! 🎉Today we celebrate the birthday of a remarkable person, our Senior Pastor, Pastor ...
11/08/2026

🎉 HAPPY BIRTHDAY, PASTOR THEUNISSEN! 🎉

Today we celebrate the birthday of a remarkable person, our Senior Pastor, Pastor Theunissen. 🙏🎂

Pastor, we thank God for your life, your leadership, your dedication, and the love you continue to show towards God’s people. Your guidance, wisdom, and commitment to the work of the Lord are deeply appreciated.

May the Lord bless you abundantly as you celebrate another year of life. May He continue to strengthen you, keep you in good health, and grant you many more blessed years to serve Him and His people.

Happy 70th Birthday, Pastor Theunissen! 🎉🎂
May this new chapter be filled with God’s grace, favour, joy and countless blessings.

With love and appreciation,
From your church family ❤️🙏

🎉 Wat 'n besonderse geleentheid! 🎉Vandag vier ons met groot dankbaarheid Pastoor Speake se 80ste verjaarsdag. Ons dank d...
07/07/2026

🎉 Wat 'n besonderse geleentheid! 🎉
Vandag vier ons met groot dankbaarheid Pastoor Speake se 80ste verjaarsdag. Ons dank die Here vir sy jare van getroue diens, onwrikbare geloof en liefdevolle leiding.

Help ons vandag om Pastoor Speake geluk te wens met hierdie besondere mylpaal. Mag die Here hom ryklik seën, hom met goeie gesondheid, krag en vrede beklee, en hom nog baie geseënde jare spaar.

"Die grys hare is 'n sierlike kroon; dit word gevind op die weg van geregtigheid."
– Spreuke 16:31

Baie geluk met u 80ste verjaarsdag, Pastoor Speake! Mag die Here u ryklik seën vandag en in die jare wat voorlê. 🎂🎉🙏

Ons opregte meegevoel en medelye gaan aan Ouderling Rodney en sy familie met die heengaan van sy geliefde eggenote.Mag d...
09/06/2026

Ons opregte meegevoel en medelye gaan aan Ouderling Rodney en sy familie met die heengaan van sy geliefde eggenote.

Mag die Here u in hierdie moeilike tyd omring met Sy liefde, troos en vrede. Ons bid dat Hy u sal versterk, vertroos en styf teen Sy bors sal vasdruk, en dat u Sy teenwoordigheid op 'n besondere wyse sal ervaar.

"Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word." – Matteus 5:4

Seënwense en gebede aan die familie. 🙏🏻🕊️

Geseënde 80ste Verjaarsdag, Br Tienie Kroutz!Namens die Kerk wens ons u 'n baie geseënde en vreugdevolle verjaarsdag toe...
03/06/2026

Geseënde 80ste Verjaarsdag, Br Tienie Kroutz!

Namens die Kerk wens ons u 'n baie geseënde en vreugdevolle verjaarsdag toe. Mag die Here u ryklik seën, u met goeie gesondheid versterk en u nog baie jare spaar.

"Die Here sal jou seën en jou beskerm." – Numeri 6:24

Baie geluk met hierdie besondere mylpaal! 🎉🙏🏻

Geseënde Moedersdag aan al ons vroue en moeders in die gemeente.Vandag eer en waardeer ons elke vrou vir haar liefde, op...
10/05/2026

Geseënde Moedersdag aan al ons vroue en moeders in die gemeente.
Vandag eer en waardeer ons elke vrou vir haar liefde, opoffering, gebede en die rol wat sy in haar huis, familie en in God se koninkryk vervul. Mag die Here julle ryklik seën, versterk en beloon vir alles wat julle met liefde doen. Julle is kosbaar en van onskatbare waarde.

"Haar kinders staan op en noem haar gelukkig..." – , Spreuke 31:28.

Gelukkige en geseënde Moedersdag aan elke moeder en geestelike moeder. 🌷

Vandag vier een van die moeders van ons gemeente haar 93ste verjaardag! 🎉🙏Ons dank die Here vir Moeder Jansen se lewe, h...
09/05/2026

Vandag vier een van die moeders van ons gemeente haar 93ste verjaardag! 🎉🙏

Ons dank die Here vir Moeder Jansen se lewe, haar geloof, liefde, gebede en die voorbeeld wat sy vir so baie mense deur die jare was. Mag die Here haar steeds ryklik seën met goeie gesondheid, krag, vrede en vreugde in die dae wat voorlê.

Baie geluk met hierdie besondere mylpaal, Moeder Jansen! 🌸

“Die grysheid is ’n sierlike kroon; dit word gevind op die weg van geregtigheid.”
– Spreuke 16:31 ✨

Ons wil ons opregte medelye betuig met die heengaan van Suster Louisa beter bekend as Suster Lou. Ons innige simpatie ga...
21/04/2026

Ons wil ons opregte medelye betuig met die heengaan van Suster Louisa beter bekend as Suster Lou. Ons innige simpatie gaan uit aan haar kinders en die breë familie in hierdie moeilike tyd. Mag julle krag put uit die wete dat die Here naby is aan dié wat gebroke is van hart.

Ons gaan haar binne die Gemeente mis en sal haar onthou as ’n persoon met ’n sagte en liefdevolle geaardheid.

Ons gebede is met julle almal. 🙏

Address

1 Baker &Koble Street Klein Drakenstein
Paarl
7646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Christian Assemblies International -Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category