Paarl-Vallei Gemeente - NGK

Paarl-Vallei Gemeente - NGK Ons is 'n NG Kerk in die hartjie van die Paarl. Ons streef daarna om te Loop waar Jesus lei:
Oorgegee aan God, Aangegee na mekaar & Weggegee vir die wêreld.

Kontak ons gerus vir meer inligting!

06/09/2026
18/08/2026
Vandag het ons Vadersdag saam as geloofsfamilie gevier en die voorreg gehad om ds. Christo Klopper van die Bybelgenootsk...
21/06/2026

Vandag het ons Vadersdag saam as geloofsfamilie gevier en die voorreg gehad om ds. Christo Klopper van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika as gasleraar in ons erediens te verwelkom. Hy het ons meer vertel van die waardevolle werk wat die Bybelgenootskap in Suid-Afrika en oor ons landsgrense heen verrig om die Bybel vir mense in hul eie taal beskikbaar te stel.

Ter viering van Vadersdag is pragtige geskenkpakkies uitgedeel – nie net aan vaders nie, maar ook aan die talle mans wat deur hul omgee, leiding en diensbaarheid ’n vaderlike rol in ander se lewens vervul. Baie dankie aan Leoni, Mariette, Monique en Henriette vir die voorbereiding van die pakkies.

Gelukkige Vaderdag aan elke man wat ’n positiewe verskil in iemand anders se lewe maak. 💙📖🙏🏻

Bible Society of South Africa

21/06/2026

Die erediens word nie vanoggend gestroom nie! (Ds Christo Klopper van die Bybelgenootskap is die gasprediker.)

Address

C/O Main Road & Botha
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paarl-Vallei Gemeente - NGK posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category