Toringkerk

Toringkerk Jy is welkom by ons.

T O R I N G K E R K

Ons is 'n gemeente in die hartjie van die Paarl met die roepingswoorde:

Biddende afhanklikheid (BID)
Mense raaksien (SIEN)
Mededeelsaam (DEEL)

Kom bid, sien en deel saam.

T O R I N G K E R K  N U U SLekker lees!
06/09/2026

T O R I N G K E R K N U U S

Lekker lees!

M A R K I E T I E  2 0 2 6  F E E SWat ‘n wonderlike Markietie! Ons is ongelooflik dankbaar en vol verwondering oor mens...
05/09/2026

M A R K I E T I E 2 0 2 6 F E E S

Wat ‘n wonderlike Markietie! Ons is ongelooflik dankbaar en vol verwondering oor mense wat op ‘n besonderse manier van hulleself, hulle tyd, geld en energie gee.

Vrydagaand het ons baie lekker in die feestent gekuier, met ‘n verskeidenheid kosse en goed om te drink.

Vandag het die lekkerte net aangegaan met ‘n plaasmark-gevoel waar ons vars groente, vrugte, vleis, blomme, roosterkoeke, jaffels, teetuin, gebak, wit olifant, kloktoere, vars brode, ingelegde goedere, poeding, pannekoek en nog so veel meer gehad het, en sjoe, was dit nou gesellig!

Dankie ook aan Laerskool Courtrai Primary School se drumline en marimba orkeste, Hoër Jongenskool Paarl Boys' High School se jazz band, Ian Visser se studente, van Rhyn van Ateljee van Rhyn vir die kinder klei-speel, Nicole Snyman van vir die waterverf werkswinkel, Irvin van Ultra combat paintball, en al die kunstenaars wat uitgestal het.

Dankie aan elkeen wat gehelp het, iets gegee het of ‘n draai kom maak het. Dis in die ‘saam’ waar die feesviering en die wonder lê!




M A R K I E T I E  2 0 2 6  -  S K O L EWat ‘n manier om ons feesnaweek te begin. Niemand kan indink hoe dit is as so on...
05/09/2026

M A R K I E T I E 2 0 2 6 - S K O L E

Wat ‘n manier om ons feesnaweek te begin. Niemand kan indink hoe dit is as so ongeveer 600 of meer kinders op jou afsak reg om te baljaar nie! En het ons nie lekker baljaar nie!

Dankie aan elke skool wat die oggend saam spandeer het! Ons kan dit nie sonder julle doen nie!



Ook elkeen wat op enige manier betrokke was gister!

Ons gaan vandag aan met vars groente & vrugte, vleis, gebak, roosterkoeke, jaffels, pannekoek, poeding, wit olifant, tombola, paintball, teetuin en nog meer!

Sien jou later!



M A R K I E T I E  2 0 2 6  I S  H I E REn soos julle kan sien het ons seker gemaak ons is reg vir die naweek se feesvie...
04/09/2026

M A R K I E T I E 2 0 2 6 I S H I E R

En soos julle kan sien het ons seker gemaak ons is reg vir die naweek se feesvieringe.

Ons sien jou iewers oor die naweek!

Kom kyk | Kom kuier | Kom geniet



🧑🏻‍💻👩🏼‍💻🧑🏽‍💻
02/09/2026

🧑🏻‍💻👩🏼‍💻🧑🏽‍💻

M A R K I E T I E B E S T E L L I N G S

Bestellings sluit more - Donderdag, 3 Sept om 12:00.

Ons het nie bestellings vir Vrydagaand se etes nie maar ons het meer as genoeg kos en ‘n heerlike verskeidenheid, so kom en geniet die aand saam en koop en kuier sommer daar.



S O N D A G - E R E D I E N SIndien jy Sondag (30 Augustus) se erediens misgeloop het, is jy welkom om die lewendige uit...
01/09/2026

S O N D A G - E R E D I E N S
Indien jy Sondag (30 Augustus) se erediens misgeloop het, is jy welkom om die lewendige uitsending van die diens te kyk by die volgende skakel:

Liewe mede - gelowige,Kom tuis saam met ons. Ons teks gedeelte is...

M A R K I E T I E  S P A N V E R G A D E R I N G“It’s here”! Ons laaste Markietie vergadering gisteraand en alles is in ...
01/09/2026

M A R K I E T I E S P A N V E R G A D E R I N G

“It’s here”! Ons laaste Markietie vergadering gisteraand en alles is in plek vir ‘n wonderlike naweek van feesvier en kuier en saamwerk!

Kyk hoe vrolik lyk ons saal! 🌈🫶

Dankie aan elkeen wat help! Ons sien so uit!

Sien jou daar!



🔫🔫🔫
30/08/2026

🔫🔫🔫

M A R K I E T I E P A I N T B A L L

Ja jy het reg gelees! Ons het paintball teikenskiet hierdie Saterdag, 5 September, by ons Markietie!

So as jy reg is vir ‘n lekker uitdaging en bietjie aksie, moet dit nie mis nie!



⛪️🔔⛪️🔔⛪️
30/08/2026

⛪️🔔⛪️🔔⛪️

M A R K I E T I E B E G E L E I D E T O E R E

Kom kyk hoe mooi is ons kerk strukturele en sien plekke waar min mense gewoonlik kom.

Begeleide toere van die kerk of die kerk en kloktoring - Vrydag 4 Sept & Saterdag 5 Sept.



👇👇👇
28/08/2026

👇👇👇

M A R K I E T I E V L E I S T A F E L

Ons het heerlike patties, wors, biltong en droëwors beskikbaar - aanlyn (www.tkmarkietie.co.za) of Saterdag by ons vleistafel.

Moet dit nie mis nie!



Address

301 Main Road
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27218726730

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toringkerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Toringkerk:

Shortcuts

Share