Hebreërse Volk Van Christus

Hebreërse Volk Van Christus Jy moet seer kry
Om seer te verstaan
Om nie seer te maak nie

07/09/2026

Ek bid en verklaar dat die dag en week vir jou geseen en voorspoedig sal wees.Mag jy vergoed word dat jy nooit opgegee het nie en getrou gebly het aan die Here.Mag jy die God sien wat jou gesien het.Mag hierdie week vir jou deure oopgaan wat lank toe was,en mag jy elke dag eindig met die wete Ek het my beste gegee - Apostel Fortuin

🍷🍞 SUNDAY HOLY COMMUNION SERVICE 🍞🍷This Sunday, we gather around the table of the Lord to remember the sacrifice of Jesu...
05/09/2026

🍷🍞 SUNDAY HOLY COMMUNION SERVICE 🍞🍷
This Sunday, we gather around the table of the Lord to remember the sacrifice of Jesus Christ, to give thanks for His love, and to celebrate the power of His blood.
✨ “Do this in remembrance of Me.” — Luke 22:19
Come with an open heart. Come expecting. Come ready to worship, remember, and receive.
🙏 Let us break bread together.
Let us remember the Cross.
Let us celebrate His finished work.
⛪ HEBREWS CHRISTIAN CHURCH
You are invited. Bring your family. Bring a friend. Come and fellowship with us! ❤️

04/09/2026

As mense nie genade tussen die mense wat dit preek kan vind nie,waar kan hulle dit dan kry.Deur iemand wat geval het op te help,help jy hulle om hulle pyn te genees en stel hulle in staat om weer te funksioneer vir dit waarvoor hulle geroep is.Almal het hulp nodig - Apostel Fortuin

03/09/2026

Pasop wat en wie fluister in jou ore in ongemaklike tye.Dawid se manskappe wat by hom was het gesê vandag is die dag wat die Here Saul in jou mag gee.Dawid se gewete het hom gepla na hy gedoen het wat ander vir hom sê.Moet nie laat mense jou iemand anders maak wat jy nie is nie.Pasop vir jou invloede wat jou goed laat voel maar jou destinasie wil doodmaak - Apostel Fortuin

02/09/2026

Mag jy vergoed word in die seisoen vir dit wat jy deurgemaak het in die vorige seisoen van jou lewe.Jou getrouheid aan die Here gaan vir jou sukses bring.Jy kan opgegee het maar jy het volhard.Mag die Here elke blokkasie verwyder wat verhoed dat jy moet ontvang wat bedoel is vir jou - Apostel Fortuin

31/08/2026

Mag jy in hierdie dag en week ingaan met die wete dat die Here gaan n weg maak waar dit dalk nie lyk na n weg nie.Weet Hy is die een wat voorsien in elke behoefte.Jy hoef alles hierdie week klaar te kry nie.Jy moet net vandag opdaag,want jy is verder as wat jy dink.Jy het al baie meer oorleef as waar jy nou is.So vir vandag doen wat jy kan,met wat jy het,waar jy is want dis genoeg - Apostel Fortuin

🌸 SUNDAY SERVICE | WOMEN’S MONTH 🌸Tomorrow we celebrate the final Sunday of Women’s Month in August — but let us remembe...
29/08/2026

🌸 SUNDAY SERVICE | WOMEN’S MONTH 🌸
Tomorrow we celebrate the final Sunday of Women’s Month in August — but let us remember: the month may come to an end, but our worth as women never does. 💗
We celebrate every woman — her strength, her courage, her journey, her healing, and the woman she is becoming. 🌷
You are seen. You are valued. You are worthy. You are enough.
Let’s gather together in God’s presence as women who know that our worth is not measured by a calendar month, but by the God who created us. 🙏🏽✨
Women’s Month may end… but knowing your worth never should. 💕
🌸 Join us for Sunday Service tomorrow!
Come as you are. Leave renewed, strengthened and reminded of your worth.

28/08/2026

Job sê tot nou toe het Hy net van die Here gehoor maar nou het Hy self God gesien toe Hy ervaar wat God vir Hom gedoen het.Mag jy nie net van die wonderwerke hoor wat die Here doen nie,maar mag jy en jou familie God sien in wat Hy vir julle gaan doen - Apostel Fortuin

27/08/2026

Ek verklaar dat jy sal geboorte gee aan elke belofte wat die Here in jou hart gesit het.Jou drome sal jy sien in vervulling kom.Jy sal bekom vir dit waarvoor jy gebore is.Jy is n oplossing vir vele ander wat vir jou wag - Apostel Fortuin

26/08/2026

Moenie in die strik trap om te veel aandag te gee aan n ontmoediger te gee nie.Bring jou tyd met diegene wat jou aanmoedig en nie afbreek nie deur.Selfs Koning Saul het vir Dawid gesê jy kan tog nie teen die Filistyn veg nie,want jy is maar nog n seun,terwyl Dawid van jongs af n vegter is.Om dus oorwinning te ervaar,moet jy dalk eers die twyfel en ongeloof van diegene naaste aan jou oorkom - Apostel Fortuin

Address

Nelson Wine Estate
Paarl

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hebreërse Volk Van Christus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hebreërse Volk Van Christus:

Shortcuts

Share