Lewende Woord Paarl

Lewende Woord Paarl LWP is 'n Afrikaanse gemeente - 'n Woordgefundeerde, profetiese, familie-kerk. BANK BESONDERHEDE
FNB Bank
Tjekrekening
63064841125
Takkode: 250655

SONDAG l 09:30 l Nuwe Emosies Nuwe Denke
06/09/2026

SONDAG l 09:30 l Nuwe Emosies Nuwe Denke

So baie maal voel ons nie in beheer van ons emosies nie en is ons 'slagoffers' van ons negatiewe emosies. Die Here het o...
04/09/2026

So baie maal voel ons nie in beheer van ons emosies nie en is ons 'slagoffers' van ons negatiewe emosies. Die Here het ons wonderbaarlik gemaak! Ons kan beheer neem van ons gedagtes, dit gevange neem en volgens Romeine 12 gedagtes vernuwe en onder heerskappy van Jesus stel! Kom Sondag en word prakties bekragtig!

Sondag 09:30

SONDAG 09:30 l Woede: Mag Ek Kwaad Raak?
31/08/2026

SONDAG 09:30 l Woede: Mag Ek Kwaad Raak?

Mag 'n Christen kwaad word? Is dit sonde om kwaad te word? Te veel hoor ek stereotipiese "kerk-taal" wat sê dat om kwaad...
28/08/2026

Mag 'n Christen kwaad word? Is dit sonde om kwaad te word? Te veel hoor ek stereotipiese "kerk-taal" wat sê dat om kwaad te word, sonde is. Hierdie is 'n wanpersepsie en 'n onpraktiese oogpunt.

In hierdie nuwe 3 weke reeks, gaan ons kyk na jou emosies. Hoe kan jy jou emosies verstaan en aanwend nie vir verwoesting nie, maar vir opbou.

NOTA

Lidmaatskap direk na oggenddiens

26/08/2026

SERMON SHORT l Maak Seker Jou Fondasie Is Sterk

SONDAG 09:30 l Jou Punt Van Ontmoeting
24/08/2026

SONDAG 09:30 l Jou Punt Van Ontmoeting

LWP REMINDERBARUCH Kursus Sondag 6PM
23/08/2026

LWP REMINDER
BARUCH Kursus Sondag 6PM

SONDAG 09:30 l Maak Seker Jou Fondasie Is Sterk
16/08/2026

SONDAG 09:30 l Maak Seker Jou Fondasie Is Sterk

Address

6 Mill Street
Paarl

Opening Hours

Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27727238406

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewende Woord Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share