Every Nation Paarl - South

Every Nation Paarl - South We are a church family that makes disciples unto Jesus!

Wil jy graag meer weet oor ons gemeente en wat dit beteken om deel te wees van Every Nation Paarl Suid? Ons nooi jou gra...
08/09/2026

Wil jy graag meer weet oor ons gemeente en wat dit beteken om deel te wees van Every Nation Paarl Suid?

Ons nooi jou graag na ons Lidmaatskapklas! Gebruik asseblief die skakel om te registreer: bit.ly/LIDMAATSKAP

Ons sien uit om jou daar te verwelkom.

02/08/2026
Wat beteken man wees?Die wêreld is vol opinies, maar man wees kan alleenlik werklik by God gevind word. As jy verlang om...
30/07/2026

Wat beteken man wees?

Die wêreld is vol opinies, maar man wees kan alleenlik werklik by God gevind word. As jy verlang om die man, eggenoot en pa te wees wat God jou geskep het om te wees, dan is hierdie dag vir jou.

Jy word genooi na ’n onvergeetlike dag van goeie geselskap, saam braai en rugby! Kom deel die dag saam met ons!

Registreer hier: bit.ly/4vUSEzC

Boek hierdie datum!Saterdag, 22 Augustus - ‘n lekker vol dag met Retief Burger as ons gasspreker.Kaartjies sal binnekort...
09/07/2026

Boek hierdie datum!
Saterdag, 22 Augustus - ‘n lekker vol dag met Retief Burger as ons gasspreker.

Kaartjies sal binnekort beskikbaar wees om te koop. @ R120 pp - wat ‘n heerlike braai middagete insluit.

Bring jou seun, nooi ‘n vriend en kom geniet die dag saam. Almal gaan na die tyd die rugby saam kyk!

GEBEURE VIR DIE KWARTAAL
05/02/2026

GEBEURE VIR DIE KWARTAAL

Kom sluit by ons aan die week vir WORSHIP en GEBED by die kerkkantoor.Maandag - Donderdag, 18:30.
01/02/2026

Kom sluit by ons aan die week vir WORSHIP en GEBED by die kerkkantoor.
Maandag - Donderdag, 18:30.

WELKOM TERUG!!Sien jul Sondag vir ons heel eerste diens van 2026!Ons sien uit daarna om jul almal te sien.
02/01/2026

WELKOM TERUG!!

Sien jul Sondag vir ons heel eerste diens van 2026!
Ons sien uit daarna om jul almal te sien.

ONTHOU!!GEEN DIENS BY COURTRAI HIERDIE SONDAG NIE.Sien jul 4 Januarie 2026!
27/12/2025

ONTHOU!!

GEEN DIENS BY COURTRAI HIERDIE SONDAG NIE.
Sien jul 4 Januarie 2026!

ONTHOU!Geen dienste by Courtrai op 21 & 28 Desember nie. Ons sien jul weer 4 Januarie 2026.
19/12/2025

ONTHOU!

Geen dienste by Courtrai op 21 & 28 Desember nie. Ons sien jul weer 4 Januarie 2026.

VICTORY TRAINING!Hou solank die datum oop vir hierdie ongelooflike geleentheid.Meer inligting volg binnekort!
24/08/2025

VICTORY TRAINING!

Hou solank die datum oop vir hierdie ongelooflike geleentheid.

Meer inligting volg binnekort!

Address

4b Dorp Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27218701228

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Every Nation Paarl - South posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Every Nation Paarl - South:

Shortcuts

Share