DIE STER

DIE STER Gods people,who seek his face in humbleness and praise him with our hearts,spread his word with song

21/06/2024

‭HEBREËRS 4:9, 12 AFR53‬
[9] Daar bly dus 'n sabbatsrus oor vir die volk van God;
[12] Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.💖

20/06/2024

‭MATTHÉÜS 6:19-21 AFR53‬
[19]MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie;
[20] maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;
[21] want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.🥰💖

02/02/2024

‭Matthew‬ ‭18:12‬ ‭NIV‬💖
[12] “What do you think?
If a man owns a hundred sheep,
and one of them wanders away,
will he not leave the ninety-nine on the hills and go to look for the one that wandered off?

31/10/2023

To every thing there is a season, and a time to every purpose under the heaven:
-- Ecclesiastes 3:1🪁🙏💐

20/10/2023

And David spoke to the chief of the Levites to appoint their brethren to be the singers with instruments of music, psalteries and harps and cymbals, sounding, by lifting up the voice with joy.
-- 1 Chronicles 15:16❤️

18/10/2023

‭1 Chronicles‬ ‭16:11‬ ‭💐🩷
[11] Look to the Lord and his strength; seek his face always.

16/10/2023

Feeling blessed

12/10/2023

Nasies kom na jou lig toe en konings na die g***s van die nuwe dag wat vir jou aangebreek het.
JESAJA 60:3 AFR 85💐

Send a message to learn more

12/10/2023

Nasies kom na jou lig toe en konings na die g***s van die nuwe dag wat vir jou aangebreek het.
JESAJA 60:3 AFR83

03/10/2023

deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot.
KLAAGLIEDERE 3:22‭-‬23 AFR83❤️💐

Address

Simfonielaan 203
Paarl
7646

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE STER posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share