VGK Bet-el Kerk

VGK Bet-el  Kerk Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from VGK Bet-el Kerk, Religious organisation, Beethoven Laan, Paarl.

SOLI DIO GLORIA!!!VGK BET-EL PAARL  πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽŠ
21/08/2025

SOLI DIO GLORIA!!!
VGK BET-EL PAARL

πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸŽ‰πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽŠπŸŽ‰πŸŽŠ

Bet-El Kerkraad Paarl 13 Augustus 1995
21/08/2025

Bet-El Kerkraad Paarl

13 Augustus 1995

18/08/2025

Goeie more Tassa en Eerwaarde Kerkraad en Bet-El Genote. Baie geseend en dankbaar vir u een en elkeen en almal om te kon deel saam met u en ons almal in die Genade en Barmhartighede van die El van die Huis van El 13 & 17 Augustus 2025. Uitgespaar, deurgedra en dankbaar. Waarderinge vir u persoon, u gawes en u liefde vir Juffr. Imke en myself en vir mekaar. Die HERE die God van Bet-El (Paarl) het Sy Genade nie van weer hou maar ons Dank & Fees & Verjaarsdag met Sy Genade bekroon. Dankie vir Tassa, Sr. Jane, Sr. Katriena, Br. Stoffel, Br. Jossie... en een en elkeen van u en van ons almal by die naam. Op die voorgrond, op die agtergrond, op die noot en oral oor. Dankie ook vir u gebede en liefde vir Juffr. Vanessa. Ons bedank al ons 15 Wyksgenote van Groenheuwel, Dalvale, Smart Town, Mountain ridge en oral waar die grenslyne van Bet-El strek. Nogmaals Baie baie dankie. Uitgespaar deurgedra en dankbaar. Soli Deo Gloria. Aan GOD DRIE-ENIG al die Lof, roem en eer met danksegginge vir u almal en elkeen, na Sy behae.

Shalom β€οΈπŸ™πŸ‘πŸŒˆ
Ds E De Wet

17/08/2025

Goeie middag Bet-el genote ons wil hartlik omverskoning vrae oor die stream wat kort geknip was as gevolg van tegniese problemeπŸ™πŸ₯Ί

16/08/2025

Good evening ladies and gentlemenπŸ€—

In celebration with our 30th birthday we will be broadcasting our Sunday service live tomorrow morning.

Tune in for lots of special guestsπŸŽ‰πŸ’«and a powerful wordπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ™Œ

Preacher: Rev E De Wet


-El
SOLI DIO GLORIAπŸ™ŒπŸ™Œ

CYM BET-EL BESTUUR 2025 SAAM MET DS EMIL DE WETBESTUURSLEDE: Van links : Justin Lombaard- Additionele Lid , Fafkia Koord...
23/06/2025

CYM BET-EL BESTUUR 2025 SAAM MET DS EMIL DE WET
BESTUURSLEDE: Van links : Justin Lombaard- Additionele Lid , Fafkia Koordom - Voorsitter
Bronwyn Meyer- Onder-voorsitter, Keesha Fischer - Additionele Lid, Mickayla Britz- Kassier. Voor: Raquel Alkaster- Hulp Sekretaresse ,(Awesig)Winston Jacobs - Sekretaris πŸ’™πŸ™πŸΌπŸ˜‡

π—π—˜π—¨π—šπ—ͺπ—˜π—˜π—ž π—”π—™π—¦π—Ÿπ—¨π—œπ—§π—œπ—‘π—š: 𝗖𝗬𝗠 π—•π—˜π—§-π—˜π—ŸLaas week het CYM Bet-El PAARL hul jeugweek gevier en gister was dit met Ε„ geseΓ«nde diens...
23/06/2025

π—π—˜π—¨π—šπ—ͺπ—˜π—˜π—ž π—”π—™π—¦π—Ÿπ—¨π—œπ—§π—œπ—‘π—š: 𝗖𝗬𝗠 π—•π—˜π—§-π—˜π—Ÿ

Laas week het CYM Bet-El PAARL hul jeugweek gevier en gister was dit met Ε„ geseΓ«nde diens afgesluit. Die diens was waargeneem deur die RUB Sekretaresse en Teologiese Student Maat Amy Joy Sitzer, met die Tema: Dream Big and Pray Bigger.

Op 16 Junie, jeugdag het CYM BET-EL ook hul 29ste bestaansjaar gevier. Alle eer aan die Here. Hou aan droom. Hou aan bid. Die Here seΓ«n julle werksaamhede!




VGK Bet-el Kerk
CYM BET-EL PAARL
πŸ’™πŸ™πŸΌπŸ˜‡πŸ‘–πŸ‘šπŸ‘Ÿ

Ons daag elke lidmaat uit om saam die CYM Jean's & Tekkies te dra vir more se ere diensπŸ™ŒπŸ˜‡
21/06/2025

Ons daag elke lidmaat uit om saam die CYM Jean's & Tekkies te dra vir more se ere diensπŸ™ŒπŸ˜‡

Goeie middag geliefdes en bondgenote van VGK BET-EL en alle CYM MAATS. Skakel gerus weer venaand in by CYM BET-EL se 2de...
19/06/2025

Goeie middag geliefdes en bondgenote van VGK BET-EL en alle CYM MAATS. Skakel gerus weer venaand in by CYM BET-EL se 2de aand van Jeug week. Kom en verheerlik en DROOM GROOT EN BID HARDERπŸ™ŒπŸ™Œ

SPREUKER SR ROSALIND MENTOOR
SUB-TEMA : LEEF IN JOU DROME

Good day Friends and family . Let's celebrate with our young people this week and help them magnify the name of the Lord...
16/06/2025

Good day Friends and family . Let's celebrate with our young people this week and help them magnify the name of the Lord.

Address

Beethoven Laan
Paarl

Telephone

0218681732

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK Bet-el Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share