Shofar Oudtshoorn

Shofar Oudtshoorn Shofar Oudtshoorn verwelkom almal na hul diens op Sondae om 09:00. Ons is verbind aan Shofar George.

Kom kuier saam met ons die Sondag. Bring jou familie en vriende!
27/08/2026

Kom kuier saam met ons die Sondag. Bring jou familie en vriende!

12/08/2026

9:00 Sondagoggend
by Shofar Oudtshoorn,
95 Langenhovenweg,

Aandag alle ouers! Gretha Wiid kom kuier hierdie Sondag by ons en gaan ń waardevolle preek oor ons kinders se skermgebru...
11/08/2026

Aandag alle ouers! Gretha Wiid kom kuier hierdie Sondag by ons en gaan ń waardevolle preek oor ons kinders se skermgebruik, asook sagte ouerskap, lewer.

Ons hoop om almal daar te sien! 🤍

Shofar is a family that grew from one church in Stellenbosch to over 50 churches in 5 countries. God's love has changed us forever, and it’s our desire to share His love with every nation and every generation.

16/06/2026
Gister het ons die voorreg gehad om ’n pragtige inseëning by die kerk te vier en ’n kosbare kindjie in God se familie ve...
20/04/2026

Gister het ons die voorreg gehad om ’n pragtige inseëning by die kerk te vier en ’n kosbare kindjie in God se familie verwelkom. Kleine Anna, mag jou lewe gevul wees met liefde, geloof en oorvloedige seëninge 🤍🤍🤍

Address

Langenhovenweg 95
Oudtshoorn
6620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shofar Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Shofar Oudtshoorn:

Shortcuts

Share