AGS Bridgton Oudtshoorn

AGS Bridgton Oudtshoorn Die kerk is in 1943 deur drie gelowiges, wyle Pieter Frans, Abdul Isaacs en Adam Blaauw, gestig.

11/08/2026

AGS BRIDGTON – 3 DAE Vroue Konferensie
11 AUGUSTUS 2026
DINSDAG – LAASTE AAND!

PREDIKER:
APOSTEL JACOBUS BROUWERS

🌸✨ U KAN NIE DIE MISLOOP NIE! ✨🌸Die afgelope twee aande was reeds kragtig en geseënd in die teenwoordigheid van God! 🙏🔥M...
11/08/2026

🌸✨ U KAN NIE DIE MISLOOP NIE! ✨🌸

Die afgelope twee aande was reeds kragtig en geseënd in die teenwoordigheid van God! 🙏🔥

Maar VANAAND IS DIE LAASTE AAND! ❤️

📅 Dinsdag, 11 Augustus 2026
⏰ 18H30
📍 AGS Bridgton
🎙️ Prediker: Apostel Jacobus Brouwers

Nooi iemand, vertel vir iemand en kom ontvang wat God vir jou voorberei het! 🙌

Kom met verwagting, kom met geloof en kom beleef die teenwoordigheid van God. 🌸✨

Kom en wees geseënd! ❤️🙏

🔥 SJOE… VANAAND WAS KRAGTIG! 🔥10 Augustus was net anders – ’n aand waar ons die teenwoordigheid van God op ’n besondere ...
10/08/2026

🔥 SJOE… VANAAND WAS KRAGTIG! 🔥

10 Augustus was net anders – ’n aand waar ons die teenwoordigheid van God op ’n besondere manier kon beleef. 🙏🔥

Die 3 DAE VROUE KONFERENSIE by AGS Bridgton het ons harte geraak, versterk en bemoedig. ❤️

Onder die bediening van Apostel Jacobus Brouwers het ons weer besef:
✨ “Sterkte en eer is haar kleed.” – Spreuke 31:25 ✨

’n Tyd om te ervaar dat God se liefde en krag werklik is. ’n Tyd van aanbidding, bemoediging en geestelike versterking.

🙌 MÔREAAND IS DIE LAASTE AAND!
Moenie hierdie laaste geleentheid misloop nie. Bring iemand saam en kom ervaar God se teenwoordigheid saam met ons!

📅 Dinsdag, 11 Augustus 2026
⏰ 18:30
📍 AGS Bridgton

❤️ NOOI IEMAND! BRING IEMAND SAAM!
Kom word versterk, bemoedig en opgebou in die teenwoordigheid van God.

Bridgton

Groete in Jesus mooi naam. Dis jeug maand en die AGS Bridgton Oudtshoorn  nooi die gemeente en die grooter gemeenskap ui...
13/06/2026

Groete in Jesus mooi naam.
Dis jeug maand en die AGS Bridgton Oudtshoorn nooi die gemeente en die grooter gemeenskap uit om op Sondag 14 Junie 2026 ons Jeug diens by te woon.
Gemeente lede en besoekers word ook vriendelik versoek om by hierdie geleentheid demin jeans en tekkies aan te trek.
Kom geniet en dien die Here saam met die jongmense!

Laat alles wat asem haal die Here loof!

12/06/2026

Die Jeug van AGS Bridgton Oudtshoorn wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke groep, koor en kunstenaar wat deel was van ons sangmiddag.
Julle bereidwilligheid om julle gawes en talente met ons te deel, het die middag besonders gemaak en baie harte aangeraak. Dankie vir elke lied, elke woord van bemoediging en die wonderlike atmosfeer wat geskep is.
Ons bedank ook almal wat die geleentheid ondersteun het deur dit by te woon. Julle teenwoordigheid en ondersteuning het baie bygedra tot die sukses van die dag.
Mag die Here elkeen ryklik seën vir julle diens en toewyding.
Met waardering Die Jeug van AGS Bridgton Gemeente ❤️🙏

25 Mei 2026 het AGS Bridgton Oudtshoorn die verjaarsdag van die Nationale kerk gevier!
04/06/2026

25 Mei 2026 het AGS Bridgton Oudtshoorn die verjaarsdag van die Nationale kerk gevier!

Die jeug van AGS Bridgton Oudtshoorn nooi julle hartlik uit na 'n besonderse sangmiddag vol lofprysing, aanbidding en sa...
03/06/2026

Die jeug van AGS Bridgton Oudtshoorn nooi julle hartlik uit na 'n besonderse sangmiddag vol lofprysing, aanbidding en samesyn!
Ons jeug vertrek aan die einde van Junie na die AGS Nasionale Jeugkamp in Mafikeng, en hierdie geleentheid is deel van ons fondsinsamelingspogings om hulle te help om die kamp by te woon.
Kom geniet optredes deur verskeie jeuggroepe van Oudtshoorn, asook talentvolle dansgroepe. Dit beloof om 'n inspirerende middag te wees waar ons saam die Here kan aanbid en verheerlik.
💵 Toegangsgeld by die deur: • Volwassenes – R30
• Kinders – R20
🙌 Bring jou familie en vriende saam en kom ondersteun ons jeug. Julle ondersteuning maak 'n groot verskil!
Kom loof die Here saam met ons! 🎵✨

AGS Bridgton Oudtshoorn ere diens Sondag 31 Mei 2026Diens leier: Diaken J. MarsTiendes boodskap : D ArriesGebed vir siek...
01/06/2026

AGS Bridgton Oudtshoorn ere diens Sondag 31 Mei 2026

Diens leier: Diaken J. Mars
Tiendes boodskap : D Arries
Gebed vir siekes: R. Lodewyk
Boodskap: Oudl P. Pienaar

AGS Bridgton Oudtshoorn BAZAAR
16/05/2026

AGS Bridgton Oudtshoorn BAZAAR

Ons hou BAZAAR!!Ons wag vir julle...almal is welkom
16/05/2026

Ons hou BAZAAR!!
Ons wag vir julle...almal is welkom

Address

Oudtshoorn

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Bridgton Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share