Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn

Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn Die amptelike Facebook-blad van Die Kongregasie van die Oratorium van St. Tans geen landlyn beskikbaar nie.

Filip Neri in Oudtshoorn - Tuiste van die Afrikaanse Katolieke Apostolaat en die gemeenskap van die priesters en broeders van die Oratorium. Filip Neri in Oudtshoorn - Tuiste van die Afrikaanse Katolieke Apostolaat en die gemeenskap van die priesters en broeders van die Oratorium

Op 15 Augustus 2026 is Br. Reinier Snyman met die Oratoriaanse py geklee en toegelaat tot die Eerste Proeftyd van die No...
21/08/2026

Op 15 Augustus 2026 is Br. Reinier Snyman met die Oratoriaanse py geklee en toegelaat tot die Eerste Proeftyd van die Novisiaat in die Kongregasie van die Oratorium in Oudtshoorn. Ons dank God hiervoor.

Feesdag van Sint Filip Neri: Vandag was ons as Oratoriane bevoorreg om hoogeerwaarde biskop Noel Rucastle by ons te hê. ...
26/05/2026

Feesdag van Sint Filip Neri: Vandag was ons as Oratoriane bevoorreg om hoogeerwaarde biskop Noel Rucastle by ons te hê. Hy het voorgegaan in die viering van ons feesmis ter ere van ons heilige vader stigter, Sint Filip Neri, in die grafkapel van Onse Liewe Vrou van die Heilige Hart. Baie dankie aan almal wat deelgehad het aan die mooi feesvieringe.

Vandag vier ons die fees van ons heilige vader Filip Neri, mag sy voorspraak ons bystaan en mag sy voorbeeld ons bly ins...
26/05/2026

Vandag vier ons die fees van ons heilige vader Filip Neri, mag sy voorspraak ons bystaan en mag sy voorbeeld ons bly inspireer om die Evangelie uit te leef.

25/05/2026

Address

Wolfweg 29
Oudtshoorn
6620

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn:

Shortcuts

Share