AGS Meyerton

AGS Meyerton Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AGS Meyerton, Church, Cnr Pierneef & Manie Steyn, Meyerton.

We are a community of friends that love God, love people and love our city
Office hours: Mo-Th 08:30 to 12:30
Sunday Services: 09:00
Children’s Church during morning service

Geseënde aand in die teenwoordigheid van die Here.
26/05/2026

Geseënde aand in die teenwoordigheid van die Here.

Moenie jou afspraak met die Heilige Gees mis nie
26/05/2026

Moenie jou afspraak met die Heilige Gees mis nie

MOENIE VANAAND SE PINKSTERDIENSTE MIS NIE
25/05/2026

MOENIE VANAAND SE PINKSTERDIENSTE MIS NIE

Ons geseende dag van Pinksterdienste.
24/05/2026

Ons geseende dag van Pinksterdienste.

Baie gelukkige Moedersdag, aan al ons Moeders, oumas en Ouma-grootjies.
10/05/2026

Baie gelukkige Moedersdag, aan al ons Moeders, oumas en Ouma-grootjies.

Moenie more oggend se Moedersdagdiens met Willie Joubert mis nie. Bring jou vrou, Ma, skoonma en ouma en die res van die...
09/05/2026

Moenie more oggend se Moedersdagdiens met Willie Joubert mis nie. Bring jou vrou, Ma, skoonma en ouma en die res van die familie.

Moenie ons Pinksterdienste van 24 tot 27 Mei mis nie. Dienste begin Sondag 9h00 en 18h00, Maandag tot Woensdag om 19h00....
07/05/2026

Moenie ons Pinksterdienste van 24 tot 27 Mei mis nie. Dienste begin Sondag 9h00 en 18h00, Maandag tot Woensdag om 19h00. Hoop ons sien jou daar.

Nuwe lidmate en Nagmaaldiens
03/05/2026

Nuwe lidmate en Nagmaaldiens

Eerste dinge EERSTE- d.w.s JESUS EERSTE- LEWE VIR JESUS, WEES LIEF SOOS JESUS, LEER VAN JESUS, en los n NALATENSKAP VAN ...
29/04/2026

Eerste dinge EERSTE- d.w.s JESUS EERSTE- LEWE VIR JESUS, WEES LIEF SOOS JESUS, LEER VAN JESUS, en los n NALATENSKAP VAN GELOOF IN JESUS.

2 likes. "PRAYER WALK BOODSKAP- EERSTE DINGE EERSTE"

Address

Cnr Pierneef & Manie Steyn
Meyerton
1960

Telephone

+27163624449

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Meyerton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category