Coram Deo NG Gemeente

Coram Deo NG Gemeente Coram Deo is ‘n gemeente waar ons fokus op jou en jou geloofslewe, dit is, om jou te help groei (ontwikkel) dat jy al meer voor en vir God lewe.

Orals in jou lewe. En jy daarom die oorvloed lewe leer leef waarvoor Jesus na hierdie wêreld gekom het.

Gelukkige Vadersdag aan al die pa's
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al die pa's

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Soms soek ons so hard vir ’n uitkoms, dat ons nie besef dat die oplossing die hele tyd reg voor ons is nie. Ons is so ge...
20/10/2025

Soms soek ons so hard vir ’n uitkoms, dat ons nie besef dat die oplossing die hele tyd reg voor ons is nie. Ons is so gefokus op die chaos en die onstuimigheid wat ons met die blote oog kan sien, dat ons totaal blind is vir wat werklik besig is om te gebeur.

Soms soek ons so hard vir ’n uitkoms, dat ons nie besef dat die oplossing die hele tyd reg voor ons is nie. Ons is so gefokus op die chaos en die onstuimighe...

Gemaksones is juis dit, 'n plek waar jy gemaklik is, al is dit 'n ongemaklike gemaklikheid. Gemaksones egter help ons ni...
15/10/2025

Gemaksones is juis dit, 'n plek waar jy gemaklik is, al is dit 'n ongemaklike gemaklikheid. Gemaksones egter help ons nie om te groei nie. In die preek gesels ons saam oor drie sleutels wat jou sal help om buite jou gemaksone te beweeg en te groei.

Gemaksones is juis dit 'n plek waar jy gemaklik is, al is die ongemaklike gemaklikheid. Gemaksones egter help ons nie om te groei nie. In die preek gesels on...

Het jy al ooit net wou weghardloop? Die lewe se chaos, die probleme wat opstapel, en jy dink net: “As ek maar vlerke soo...
29/09/2025

Het jy al ooit net wou weghardloop? Die lewe se chaos, die probleme wat opstapel, en jy dink net: “As ek maar vlerke soos ’n duif gehad het…”. In die preek gesels ons saam oor hoe om jou fokus te skuif

Het jy al ooit net wou weghardloop? Die lewe se chaos, die probleme wat opstapel, en jy dink net: “As ek maar vlerke soos ’n duif gehad het…”. In die preek g...

Ons wil altyd die goeie doen, en ons sê vir onsself dat ons nooit sal val nie, maar dan, in 'n oogwink, is ons op ons kn...
22/09/2025

Ons wil altyd die goeie doen, en ons sê vir onsself dat ons nooit sal val nie, maar dan, in 'n oogwink, is ons op ons knieë. Dit is hierdie universele menslike stryd wat ons vandag in die verhaal van Petrus gaan ondersoek.

Ons wil altyd die goeie doen, en ons sê vir onsself dat ons nooit sal val nie, maar dan, in 'n oogwink, is ons op ons knieë. Dit is hierdie universele mensli...

Ons is maar kykers. Ons kyk op en ons kyk na buite. Maar Hemelvaart kom leer ons dat dit nodig is om ook inwaarts te kyk...
29/05/2025

Ons is maar kykers. Ons kyk op en ons kyk na buite. Maar Hemelvaart kom leer ons dat dit nodig is om ook inwaarts te kyk. In die kort video sien ons hoe God na binne werk.

Ons is maar kykers. Ons kyk op en ons kyk na buite. Maar Hemelvaart kom leer ons dat dit nodig is om ook inwaarts te kyk. In die kort video sien ons hoe God ...

22/04/2025
Kom beleef die pad na die kruis deur mense se oë wat van buite af na die gebeure gekyk het. Ons hou ook nagmaal tydens d...
14/04/2025

Kom beleef die pad na die kruis deur mense se oë wat van buite af na die gebeure gekyk het. Ons hou ook nagmaal tydens die geleentheid

Address

37 Lucas Street
Risiville
1929

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00
17:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coram Deo NG Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Coram Deo NG Gemeente:

Shortcuts

Share

Category