Oesland Basaar - Swartland NG Gemeente

Oesland Basaar - Swartland NG Gemeente Die hart van die Kerk, wat aanhou klop danksy die hulp en bereidwilligheid van Sy gemeentelede.

Laaste dag vir inskrywings! πŸ”₯🍲😁
10/09/2026

Laaste dag vir inskrywings! πŸ”₯🍲😁

P O T J I E K O S K O M P E T I S I E

Aandag alle potmakers!

Nou is jou kans om in te skryf...

Plek vir slegs 10 spanne, so maak gou!

Lekker pryse op die spel...
● Lekkerste Pot πŸ˜‹
● Beste Gees πŸŽ‰
● Meeste Verkope πŸ’°

Skryf nou in by die volgende skakel:
https://form.jotform.com/252326650198056

Laat die potte prut!!!

πŸ”₯🍲πŸ”₯🍲πŸ”₯🍲

Die Oesland Basaar se kombuis is gereed vir ontbyt-bestellings!Maak seker jy bestel joune vooraf om teleurstelling te vo...
09/09/2026

Die Oesland Basaar se kombuis is gereed vir ontbyt-bestellings!

Maak seker jy bestel joune vooraf om teleurstelling te voorkom.

Loer gerus na al die heerlike ontbyt-opsies by die volgende skakel: https://form.jotform.com/242621909387060

πŸ“£AANDAG ALLE BESIGHEDE, KLUBS & SKOLEKom wys ons julle potmaak-vernuf en staan die kans om met die Oesland Basaar Wissel...
08/09/2026

πŸ“£AANDAG ALLE BESIGHEDE, KLUBS & SKOLE

Kom wys ons julle potmaak-vernuf en staan die kans om met die Oesland Basaar Wisseltrofee te spog! βœ¨οΈπŸ†βœ¨οΈ

Groot pryse te wen vir...
● Lekkerste pot πŸ˜‹
● Beste gees πŸŽ‰
● Meeste verkope πŸ’°

Skryf nou in by die volgende skakel:
https://form.jotform.com/252326650198056

Laat die potte prut!!!

πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯😁😁😁



Bring die jongspan om die lekkerte van 'n kerkbasaar te ervaar... πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³
08/09/2026

Bring die jongspan om die lekkerte van 'n kerkbasaar te ervaar... πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

PLAASLIKE  PADVERMAAKVanaf 11:00 Saterdagoggend gaan ons julle bederf met plaaslike talent wat julle voete gaan laat jeu...
07/09/2026

PLAASLIKE PADVERMAAK

Vanaf 11:00 Saterdagoggend gaan ons julle bederf met plaaslike talent wat julle voete gaan laat jeuk.

Kom kyk ook gerus na die veteraan motors op skou. Genot vir die oog!

Die mooiste leermeubels van Incanda word ook opgeveil om joune te maak. 'n Geleentheid wat jy nie kan mis nie!

Kom geniet dit saam met ons! πŸ©·πŸ§‘πŸ’š







BANDJIES NOU BESKIKBAAR by GetFit Fitness Studio en .Moenie uitmis op hierdie kleurvolle roete, vol gees en lekkerte.πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³...
04/09/2026

BANDJIES NOU BESKIKBAAR by GetFit Fitness Studio en .

Moenie uitmis op hierdie kleurvolle roete, vol gees en lekkerte.πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³




5KM KLEURLOOP/PRETLOOP

Kom wees deel van die PRET en laat ons jou sommer inKLEUR daarby... 😁😁😁

Alle ouderdomme en fiksheidsvlakke welkom!

R25 vir skoliere
R50 vir volwassenes
Voorskool gratis

'n 5km-roete gevul met hope gees, kleur en lekkerte... Jy wil nie uitmis nie!

πŸ©·πŸ§‘πŸ’š



IS JOU TAFEL BESPREEK?Kom kuier en dans saam! πŸŒ³πŸ§ΊπŸ”πŸŒ­πŸ§€πŸ₯–πŸ’ƒπŸΌπŸ•ΊπŸΏπŸ§ƒπŸ₯™πŸ·πŸ‡πŸ»βœ¨οΈ
03/09/2026

IS JOU TAFEL BESPREEK?

Kom kuier en dans saam!

πŸŒ³πŸ§ΊπŸ”πŸŒ­πŸ§€πŸ₯–πŸ’ƒπŸΌπŸ•ΊπŸΏπŸ§ƒπŸ₯™πŸ·πŸ‡πŸ»βœ¨οΈ

M A N D J I E D A N S

Ons sluit die Oesland Basaar weer op 'n hoogtepunt af...
Bring jou kuiermandjie vol lekkernye en kom dans saam!

Almal is welkom... jonk en oud!
Beperkte aantal tafels, 8 sitplekke om 'n tafel.

Bespreek nou jou sitplek/tafel by https://www.quicket.co.za/events/391639-oesland-basaar-mandjiedans-26/

Kom kuier saam! πŸ•ΊπŸŽΆπŸ’ƒπŸΌ

LAASTE DAG vir aansoeke... πŸ©·πŸ§‘πŸ’š
01/09/2026

LAASTE DAG vir aansoeke... πŸ©·πŸ§‘πŸ’š

UITSTALLERS WELKOM!

Uitstallers hier is julle kans om deel te wees van ons jaarlikse Oesland Basaar.

Doen sommer nou aansoek vir 'n uitstalruimte!

Tafels wat aanvaar sal word:
* Handgemaakte items (geen naaldwerk of breiwerk)
* Skoonheidsprodukte
* Braaigereedskap
* Hout speelgoed
* Leerprodukte
* Parfuums
* Mandjies
* Juwele
* Kuns

AFSNYDATUM: 1 SEPTEMBER 2026
Koste: R300

Skakel na aansoekvorm:
https://forms.gle/fHHxdLeg6suBEmfk8

Datum: Saterdag, 19 September 2026
Tyd: 09:00 tot 13:00
Plek: Malmesbury Stadsaal
Kom wees deel van die hartklop! πŸ©·πŸ§‘πŸ’š

"Julle is die lig vir die wΓͺreld ..." was die Graad 1-3's se tema by vanoggend se kategese. Die kinders het geleer dat h...
30/08/2026

"Julle is die lig vir die wΓͺreld ..." was die Graad 1-3's se tema by vanoggend se kategese. Die kinders het geleer dat hulle hul liggies moet laat skyn sodat ander mense kan sien wie Jesus is.πŸ•―οΈπŸ”¦πŸ’‘

Die kinders het hard gewerk aan items vir die basaar wat hierdie belangrike boodskap verkondig.

Ons is dankbaar vir die gewillige handjies wat so fluks in God se oesland werk. 🀲🏻🫢🏻✨️




26/08/2026

Address

Church Street
Malmesbury
7300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oesland Basaar - Swartland NG Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category