Beesig guid vrou

Beesig guid vrou Oor plaas werk

05/12/2021

Ek soek eenige plaas werk soosbestierwerk op plaas

01/11/2021

Ek bestier ook my eie oes met my mense die plaas moet kyk wat ek doen en vir goet my oor my werk ek kom haal nie geld nie werk dit lost wat just doesn't is jou inkomste

01/11/2021

Goeie more ek soek nie eenige werk nie ek soek plaas werk want ek is n plaas Vrou plaas werk asb oesbestier werk dankie

19/10/2021

Ek soek oesbestier werk druiwe grootmaak en dit is my stok bertjie November tot end Desember maak ek kla nie januarie nie soos baie plaase nogloop en uit knip nie daan is ek verby daar 0714955241

10/09/2021

Ek Wil ook noem dat ek rook en drink nie ek is baie lief vir Cosbel gesange en kerk loop en ,Naweeke Rus ek my uit en kyk na my mense

09/09/2021

My stokpertjie is oesbestier hou van plaas werk pls Vrou 42 pl w onderwindeng druiwe Groot maak kom van w Naude afsy plaas

09/09/2021

Ek Wil baie graag n plaas bestier want ek het 42jaarondervinde van plaas werk by waed Naude Groot geword pls vrou

Address

Malmesbury

Telephone

+27714955241

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beesig guid vrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share