PPK Malmesbury

PPK Malmesbury Pinkster / charismatiese gemeente / kerk in Malmesbury.

Sondae 10am & 18:00 - Dienste gevul met lof & Woord
Sondae 10am - Kidz vir Jesus

Woensdae 19:00 Power hour

Donderdae 19:00 Intesessie

Vrydae 19:00 Youth Alive

Telefoon / sel 0837227787

Bring *jou kinders* na ons Spesiale Vakansieprogram hierdie Sondag. Daar is *Bybelstories, snacks* en ook 'n *springkast...
18/07/2026

Bring *jou kinders* na ons Spesiale Vakansieprogram hierdie Sondag. Daar is *Bybelstories, snacks* en ook 'n *springkasteel* na die tyd. Kinders is in kindersaal en op grasperk terwyl grootmense in die hoofsaal is. Kom, jy is genooi 😃

N.S. Daar is *net oggenddienste* vir res van skoolvakansie.

Onthou daar is *net oggenddienste* vir res van skoolvakansie.Bring *jou kinders* na ons Spesiale Vakansieprogram hierdie...
11/07/2026

Onthou daar is *net oggenddienste* vir res van skoolvakansie.

Bring *jou kinders* na ons Spesiale Vakansieprogram hierdie Sondag. Daar is *Bybelstories, snacks* en ook 'n *springkasteel* na die tyd. Kinders is in kindersaal en op grasperk terwyl grootmense in die hoofsaal is. Kom, jy is genooi 😃

N.S. Daar is *net oggenddienste* vir res van die skoolvakansie.

Bring *jou kinders* na ons Spesiale Vakansieprogram hierdie Sondag 10:00 tot 12:00. Daar is *Bybelstories, snacks* en oo...
03/07/2026

Bring *jou kinders* na ons Spesiale Vakansieprogram hierdie Sondag 10:00 tot 12:00. Daar is *Bybelstories, snacks* en ook 'n *springkasteel* na die tyd. Kinders is in kindersaal en op grasperk terwyl grootmense in die hoofsaal is. Kom, jy is genooi 😃

01/07/2026
27/06/2026

Bring jou kinders na ons Spesiale Vakansieprogram hierdie Sondag. Daar is 'n Bybelstorie en ook snacks na die tyd. Dit reën buite. Dit is lekker warm binne. Kinders is in kindersaal terwyl grootmense in hoofsaal is. Kom 😃

Bring jou kinders Sondagoggend. Die woord en ook snacks na die tyd.  Dit reën buite. Dit is lekker warm binne. Kinders i...
26/06/2026

Bring jou kinders Sondagoggend. Die woord en ook snacks na die tyd. Dit reën buite. Dit is lekker warm binne. Kinders is in kindersaal terwyl grootmense in hoofsaal is. Kom 😃

Address

38 Drive Euvrard Str
Malmesbury
7300

Opening Hours

10:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PPK Malmesbury posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to PPK Malmesbury:

Shortcuts

Share