EG Kerk Malmesbury

EG Kerk Malmesbury Die kerk verkondig Christus met oorgawe!

29/07/2024
Plaas nou jou bestelling vir hierdie winskopie!!!
15/04/2023

Plaas nou jou bestelling vir hierdie winskopie!!!

Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.- Mattheus 18:20Nooi u vriende en familie om hierdie...
09/08/2022

Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.
- Mattheus 18:20

Nooi u vriende en familie om hierdie diens te kom bywoon. Ons sien baie uit daarna om elkeen Sondag te sien en nuwe gesigte te verwelkom. 😇❤

27 Oktober 2019Aanneming, doop en voorstelling van 'n nuwe lid aan die EG-Kerk van Malmesbury. ⛪️Want julle is almal kin...
08/08/2022

27 Oktober 2019
Aanneming, doop en voorstelling van 'n nuwe lid aan die EG-Kerk van Malmesbury. ⛪️

Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.
-Galasiërs 3:26-27

28 Maart 2021Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here:Voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee...
08/08/2022

28 Maart 2021
Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here:
Voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!
Jeremia 29:11

Kleine Bea Steyn, se doop.

Malmesbury nuus/Malmesbury news
09/03/2019

Malmesbury nuus/Malmesbury news

Address

72 Euvrard Street
Malmesbury
7300

Opening Hours

09:30 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Malmesbury posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share