Hervormde Kerk - Lydenburg Gemeente

Hervormde Kerk - Lydenburg Gemeente Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hervormde Kerk - Lydenburg Gemeente, Church, 47 de B**r Straat, Lydenburg.

Merk jou dagboek, jy wil nie uitmis nie. 📆 31 Oktober⛳️ Akabeko Voutique Hotel🏌️‍♀️ Hervormde Kerk Lydenburg Golfdag🏌️On...
29/08/2026

Merk jou dagboek, jy wil nie uitmis nie.

📆 31 Oktober
⛳️ Akabeko Voutique Hotel
🏌️‍♀️ Hervormde Kerk Lydenburg Golfdag
🏌️Ons sien jou daar!

Ons deel binnekort met julle meer inligting!

As gemeente & gemeenskap sien ons uit om Laerskool Kameelfontein by ons te verwelkom. Die skool in Roodeplaat is tans be...
02/07/2026

As gemeente & gemeenskap sien ons uit om Laerskool Kameelfontein by ons te verwelkom.

Die skool in Roodeplaat is tans besig met ‘n fietstoer vir fondsinsameling vir hulle skool. Hulle ry 358km per fiets. En so bly hulle by ons gemeente oor, verkoop boereworsrolle vir verdere fondse. Ons nooi die gemeenskap uit om hulle te ondersteun.

6 Julie is hulle in Lydenburg, en jy kan ‘n boereworsrol teen R55 bestel.
Plaas jou bestelling by die kerk kantoor of kontak vir Liesie (+27 82 313 8970), op die laaste teen Sondag asseblief.

Kom ons ondersteun die skool.
💙💛

Jy word hartlik uitgenooi na ons erediens hierdie Sondag.Kom luister saam na die Woord en ontdek wat ons leer uit Genesi...
18/06/2026

Jy word hartlik uitgenooi na ons erediens hierdie Sondag.

Kom luister saam na die Woord en ontdek wat ons leer uit Genesis 25:19–34.

Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom. 💛🙏

Sien jou by Sondag se erediens 🤍
13/06/2026

Sien jou by Sondag se erediens 🤍

Ons sit en kyk terug na ons basaar naweek, en al wat ons kan sê is dankie! Dankie aan die gemeenskap vir julle ondersteu...
03/06/2026

Ons sit en kyk terug na ons basaar naweek, en al wat ons kan sê is dankie!
Dankie aan die gemeenskap vir julle ondersteuning. Dankie aan ons gemeente vir julle harde werk. Dankie aan die Here, wat hierdie dag vir ons gegee het, en geseën het!
Dit was ‘n reuse sukses!

Ons sien julle volgende jaar weer! 🥳🤩
Wat was jou gunsteling deel van die basaar?

Gelukkige verjaarsdag “tannie Liesie”. Mag jy ‘n geseënde jaar hê. Dankie dat jy die gesig van die kerk is, altyd op jou...
01/06/2026

Gelukkige verjaarsdag “tannie Liesie”. Mag jy ‘n geseënde jaar hê.
Dankie dat jy die gesig van die kerk is, altyd op jou pos reg om te help met enige iets.

🤩🥳💐🎂

29/05/2026

Kom geniet ’n heerlike Vrydag-aand ete saam met ons gemeenskap!

🍖 Lam- en varkvleis van die spit
🍲 Pap en sous
🥗 Vars julienne slaai

💰 Slegs R75 per ete
🚫 Geen vooraf bestellings nodig nie – kom koop op die dag!

📅 29 Mei vanaf 17:00
📍 Hervormde Kerk Lydenburg

Bring die familie en kom kuier saam vir ’n lekker begin van die basaarnaweek 🌸🍽️
Sien jou VANAAND! 🤩

📅 1 dag oorMôre is die dag! 🎉Ons kan nie wag om julle te sien nie!📍 Hervormde Kerk Lydenburg Basaar🗓 30 Mei 2026 @08:00
29/05/2026

📅 1 dag oor

Môre is die dag! 🎉
Ons kan nie wag om julle te sien nie!

📍 Hervormde Kerk Lydenburg Basaar
🗓 30 Mei 2026 @08:00

📅 2 dae oorOns tel die ure af! ⏰Alles is amper reg vir ’n wonderlike basaar.📍 Hervormde Kerk Lydenburg Basaar🗓 30 Mei 20...
28/05/2026

📅 2 dae oor

Ons tel die ure af! ⏰
Alles is amper reg vir ’n wonderlike basaar.

📍 Hervormde Kerk Lydenburg Basaar
🗓 30 Mei 2026 @08:00

Net 3 dae oor! 🌸Bring jou familie en vriende saam vir ’n lekker dag.📍 Hervormde Kerk Lydenburg Basaar🗓 30 Mei 2026 @08:0...
27/05/2026

Net 3 dae oor! 🌸
Bring jou familie en vriende saam vir ’n lekker dag.

📍 Hervormde Kerk Lydenburg Basaar
🗓 30 Mei 2026 @08:00

Address

47 De B**r Straat
Lydenburg
1120

Telephone

+27132353554

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk - Lydenburg Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk - Lydenburg Gemeente:

Shortcuts

Share

Category