NGK Lydenburg

NGK Lydenburg Dissipelskap
Erediens: Sondae 09:00
[email protected] |
WhatsApp: 076 783 9673

Almal is welkom – bring gerus ’n vriend of familielid saam
11/08/2026

Almal is welkom – bring gerus ’n vriend of familielid saam

Uitgedaag: Klein gehoorsaamheid tot groot verskilgelei deur Ds Johan Koen
09/08/2026

Uitgedaag: Klein gehoorsaamheid tot groot verskil
gelei deur Ds Johan Koen

Ons is dankbaar dat jy vandag by ons ingeskakel het! Hartlike welko...

"Gelukkige Vrouedag! Mag jy altyd onthou dat jy deur God geskape is met doel, krag en waardigheid. Mag Sy liefde jou dra...
09/08/2026

"Gelukkige Vrouedag! Mag jy altyd onthou dat jy deur God geskape is met doel, krag en waardigheid. Mag Sy liefde jou dra, Sy wysheid jou lei en Sy vrede jou hart vul. 'n Geseënde Vrouedag!"

Ondersteun asb Cmr Lydenburg se Golfdag !!
06/08/2026

Ondersteun asb Cmr Lydenburg se Golfdag !!

Sien julle daar !!
29/07/2026

Sien julle daar !!

06/07/2026

⏳ 18 dae oor! Die geure, die lag, die kuier en al die pret is amper hier! 🎪🌭🍰 Merk die datum en bring die hele familie saam vir 'n dag propvol lekker herinneringe. Ons sien jou by die Basaar!

Dissipelsskap van Jesus: Die Gees wat jou van binne af laat blom
21/06/2026

Dissipelsskap van Jesus: Die Gees wat jou van binne af laat blom

Ons is dankbaar dat jy vandag by ons ingeskakel het! Hartlike welko...

Address

Lydenburg
1120

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Lydenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Lydenburg:

Shortcuts

Share