One Accord - Lydenburg

One Accord - Lydenburg P.P.K Mooihawens -
One Accord Jeug
Ons is oop vir alle ouderdomme! Kom ons wees daar vir mekaar!

Askies julle, met die weer is kort kennisgewing bietjie moeilik vir 'n ander opsie. Ons hervat hierdie in Januarie. GEEN...
27/11/2025

Askies julle, met die weer is kort kennisgewing bietjie moeilik vir 'n ander opsie. Ons hervat hierdie in Januarie. GEEN AANDSTAP MΓ”RE NIE!!! Be blessed

Liewe Jeug28 Nov doen ons weer jeug saam met die ander gemeentes.Dit is n aanstappie (soos vorige jaar vir die wat ontho...
24/11/2025

Liewe Jeug

28 Nov doen ons weer jeug saam met die ander gemeentes.
Dit is n aanstappie (soos vorige jaar vir die wat onthou)

Dit is vir ouderdomme 13 - 18 jaar.

Scan die QR code en gaan registreer asb sodat ons jou naam op die lysie het.

Hoop om julle almal daar te sien - dit gaan een amazing uitstappie wees! πŸšΆβ€β™€οΈπŸšΆβ€β™‚οΈπŸ™Œ

19/11/2025

One Accord Jeug πŸ™ŒπŸ»

Wanneer - 21 November 2025
Waar - P.P.K Mooihawens
Tyd - 18:30 tot 20:00

πŸ•ŠοΈTema - ReinheidπŸ•ŠοΈ

05/11/2025

More One Accord Jeug! 🀝

Sien julle hierdie Vrydag aand:
7 Nov @ 18:30 πŸ™Œ
PPK Mooihawens - 25 Jansen Straat
πŸ”₯πŸ€πŸ™ŒπŸ”₯πŸ™

28/10/2025

More One Accord!! 🀝
Moenie Vrydag aand misloop nie!πŸ”₯πŸ™ŒπŸ™
Want ons is almal kinders πŸ‘¦πŸ‘§van Die Here πŸ‘πŸΌ
Sien julle daar 🀍

Ons nooi alle Jeug uit om die Aandstap saam te kom doen die 28ste November 2025!Scan die barcode vir meer inligting of K...
27/10/2025

Ons nooi alle Jeug uit om die Aandstap saam te kom doen die 28ste November 2025!
Scan die barcode vir meer inligting of Kontak ons indien jy vrae het - 082 466 2063 πŸ˜ƒ

Ouderdom 13 tot 18 Jaar

15/10/2025

Goeie more One Accord JeugπŸ€—
Sien julle Vrydag aand vir n wonderlike tyd in Jesus se teenwoordigheid! πŸ™ŒπŸ™πŸ”₯🀍
Julle moet n awesome , Geseende dag he! πŸ’ƒπŸ»

18/09/2025

One Accord Jeug!
Hiermee die uitnodiging vir Vrydag se jeug aand!

Sien julle daar πŸ’ƒπŸ»πŸ”₯

Datum: 19/09
Tyd: 18:30 - 20:00
Plek: PPK Mooihawens - 25 Jansen Straat

13/08/2025

Goeie more One Accord Jeug πŸ™‹β€β™€οΈ
Tree in hierdie aand πŸ›£οΈ

Datum: Vrydag 15 Aug
Tyd: 18:30 - 20:00
Plek: PPK Mooihawens

Ons gaan Praise & Worship en Woord bring.

Sien julle daar! πŸ”₯

Goeie More One Accord Jeug.Ons hoop julle is gereed vir die afskop van die β€œYouth on Fire” seisoen!! πŸ”₯πŸ”₯Soos julle weet i...
25/07/2025

Goeie More One Accord Jeug.
Ons hoop julle is gereed vir die afskop van die β€œYouth on Fire” seisoen!! πŸ”₯πŸ”₯
Soos julle weet is daar n fliek betrokke met vanaand se bediening, bring asb n snack saam sou jy wou en ietsie om te drink.

Ons begin om 18:00 en maak klaar 20:30 - maak seker julle ouers is bewus van die tye ook asb.

Ons is opgewonde om julle te sien!
Deel die advertensie en nooi iemand saam - so word die Koningkryk van God groter πŸ«ΆπŸΌβ€οΈπŸ™

Address

25 Jansen Straat
Lydenburg
1120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when One Accord - Lydenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share