AP Kerk Lydenburg

AP Kerk Lydenburg AP Kerk Lydenburg

03/12/2024
GIVE AWAY!!! Comment and share to stand a chance to win free tickets!Dienkie en Doedels kom kuier vir Lydenburg en gaan ...
03/12/2024

GIVE AWAY!!! Comment and share to stand a chance to win free tickets!

Dienkie en Doedels kom kuier vir Lydenburg en gaan 'n paar gratis kaartjies weggee!!!

Like, share en tag al jou vriende in die comments vir 'n kans om kaartjies te wen...

Raai wie kom saam met ons kuier, die 7de Desember, by die KinderKersmark??!!
11/11/2024

Raai wie kom saam met ons kuier, die 7de Desember, by die KinderKersmark??!!

04/11/2024

Ongelooflike nuus!

Die insiggewende en inspirerende boek, ๐‘‡๐‘–๐‘š๐‘’๐‘™๐‘’๐‘ ๐‘  ๐‘ƒ๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘๐‘–๐‘๐‘™๐‘’๐‘  ๐‘“๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘…๐‘Ž๐‘–๐‘ ๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘†๐‘ข๐‘๐‘๐‘’๐‘ ๐‘ ๐‘“๐‘ข๐‘™ ๐ถโ„Ž๐‘–๐‘™๐‘‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘›, deur Yavor Rusinov, is nou in Afrikaans beskikbaar en word binnekort bekendgestel!

Hierdie publikasie is ล‰ moet-lees-boek vir ouers of opvoeders wat ล‰ blywende verskil in kinders se lewens wil maak.

Dit deel waardevolle insigte hoe om kinders te help om verantwoordelikheid, selfvertroue en entrepreneurskap te ontwikkel.

Raak deel van ons WhatsApp-groep om eerste op hoogte te wees van waar ๐ธ๐‘ค๐‘–๐‘”๐‘’ ๐ต๐‘’๐‘”๐‘–๐‘›๐‘ ๐‘’๐‘™๐‘  beskikbaar sal wees! https://chat.whatsapp.com/FAG0KJQcmo77seL6vXARZi

04/11/2024

๐—ช๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—บ ๐—ถ๐˜€ ๐—–๐—ต๐—ฟ๐—ถ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ป๐—ผ๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐—ถ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜€๐—ฎ๐—บ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐˜„๐—ถ๐—ป๐—ด?

Wรชreldwyd sien ons toenemend by Christene โ€™n ontnugtering in sekulรชre terapieรซ wat nie die behoeftes van die Christen verstaan of aanspreek nie.

Ons sien โ€™n groei in die vraag na toerusting onder gelowiges van alle
beroepsrigtings om mede-gelowiges in nood te kan bystaan. Ons het
waardering vir die groot internasionale akedemici soos dr Jim Newheiser, van die Reformed Theological Seminary, dr John Street van Masters University en prof Janet Rickett, Brookes Bible College. Hulle Christelike beradingskursusse spreek โ€™n globale behoefte aan. Ons wil op soortgelyke wyse daardie behoefte onder Suid-Afrikaners, in Afrikaans aanspreek.

Wat jy van Christelike berading moet weet:
https://www.apa.ac.za/christelike-berading/

02/11/2024

Ons is opsoek na nog kunsstalletjies en handgemaakte items vir ons KinderKersmark wat ons hou op 07 Desember.

Ons sal ook enige luukse eet en drinkgoed stalletjies konsidereer.

Kontak ons nou vir 'n inskrywingsvorm om jou plek te vir seker.
Stalletjies se koste is R200 per stalletjie.

Tomรฉ 079 103 1552
Drinรฉ 082 819 8916

AP Kerk Lydenburg

Hierdie jaar by ons KinderKersmark bied ons 'n baie oulike vertoning aan vir ons kindertjies...Moenie dat hulle uitmis n...
19/10/2024

Hierdie jaar by ons KinderKersmark bied ons 'n baie oulike vertoning aan vir ons kindertjies...

Moenie dat hulle uitmis nie!! Kaartjies slegs R60.

Daar sal ook lekker eetgoed, kunsstalletjies en 'n gratis waterwurm wees vir die dag.

Kontak Drinรฉ 082 819 8916
Of Tomรฉ 079 103 1552

10/10/2024

Moenie hierdie geleentheid mis om Dienkie en Doedels te sien optree by die KinderKersmark hierdie jaar nie!!!

Beperkte kaartjies beskikbaar...

Aandag aan alle opwindingsoekers en sosiale skoenlappers! ๐ŸฅณMaak gereed om die avontuur aan te pak met ons EKSKLUSIEWE ge...
26/04/2024

Aandag aan alle opwindingsoekers en sosiale skoenlappers! ๐Ÿฅณ

Maak gereed om die avontuur aan te pak met ons EKSKLUSIEWE geskenk vanaf Thingamajigs! ๐Ÿคฉ

Ons bied JOU die kans om n lekker pakkie te WEN!
MAAR hier is die kinkel: hoe meer jy COMMENT en SHARE, hoe groter is jou kans om te WEN!โญ๏ธ

Maak gou! Die inskrywings sluit op Donderdag, 2 Mei 2024.
Moet nie op hierdie lekker pakkie uitmis nie!

Die wenner kan die pakkie kom haal by ons APK Basaar, 4 Mei 2024, by NG Moeder Gemeente.

Kom geniet n heerlike dag saam met ons!Sien julle daar๐Ÿคฉ
05/04/2024

Kom geniet n heerlike dag saam met ons!
Sien julle daar๐Ÿคฉ

AP Kerk Golfdag - 2 Desember 2023.Kom ondersteun asseblief ons golfdag by Akabeko Golfbaan! ๐Ÿ˜ƒVir inskrywings:Tome: 079 1...
11/11/2023

AP Kerk Golfdag - 2 Desember 2023.

Kom ondersteun asseblief ons golfdag by Akabeko Golfbaan! ๐Ÿ˜ƒ

Vir inskrywings:
Tome: 079 103 1552
Sybrand: 083 744 3830
Sean: 072 656 5857

Address

12 Buiten Straat
Lydenburg
1120

Telephone

+27673222048

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Lydenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category