02/09/2026
September is Erfenismaand! 🇿🇦
Die Taakspan Miga 6:8 (vir versoening en geregtigheid) nooi jou om stil te staan by waar jy vandaan kom, om raak te sien wat jy vandag ontvang het en te ontdek wat jy môre wil agterlaat.
Volg die skakel na die 30 dae PDF-handleiding. Daar sal Sondag by die twee deure enkele kopieë wees. Neem gerus vir jou een.
Hierdie Erfenismaand nooi ons jou uit om stil te staan by waar jy vandaan kom, raak te sien wat jy vandag ontvang het en te ontdek wat jy môre wil agterlaat.